BULLETIN 8 January 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Minister Nzimande maintains his innocence amidst kickback allegations raised by OUTA# The ANC will announce coalitions approach by the end of January# And, soccer: It is do or die for Man United in the FA Cup # Higher Education, Science and Innovation […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Januarie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Nzimande hou vol hy is onskuldig na OUTA se bewerings van guns-lone # Die ANC sal sy koalisiebenadering teen einde Januarie aankondig# En, sokker: Buig of bars vir Man United in die FA-beker # Die minister van Hoёr Onderwys, Wetenskap en […]
BULLETIN 8 January 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA leader plans to open corruption case against minister Nzimande# The ANC Youth League president says members rally behind the office of the president, not individuals# And, cricket: Smith believes SA20 and Tests can co-exist # DA leader John Steenhuisen has […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Januarie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA-leier wil ‘n korrupsiesaak aanhangig maak teen minister Nzimande # Die ANC-Jeugligapresident sê lede skaar hulle net agter die kantoor van die president, nie individue nie# En, krieket: Smith glo SA20 en toetse kan saamloop # Die DA-leier John Steenhuisen het […]
BULLETIN 8 January 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # DA leader to open corruption case against minister Nzimande# Tobacco association pressured to reveal rogue cigarette makers within its ranks# and Macron wants French to be active in this Olympics year # DA leader John Steenhuisen has accused president Cyril Ramaphosa of […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Januarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA-leier wil ‘n korrupsiesaak aanhangig maak teen minister Nzimande # Tabakvereniging onder druk om skelm sigaretvervaardigers in sy geledere te openbaar# En, Macron wil hê Franse moet aktief wees in hierdie Olimpiese jaar # DA-leier John Steenhuisen het president Cyril Ramaphosa […]
BULLETIN 8 January 3 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The ATM demands the resignation of minister Nzimande and the NSFAS chairperson# The Legal Practice Council faces a backlash over English-only admission exams# And, cricket: Proteas wicketkeeper retires from Tests # The African Transformation Movement demands the immediate resignations of Higher Education, […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die ATM eis die bedanking van minister Nzimande en die N-S-FAS-voorsitter# Die Regspraktykraad kry teenreaksie oor sy toelatingseksamen slegs in Engels is# En, krieket: Protea-paaltjiewagter tree uit toetskrieket # Die African Transformation Movement eis die onmiddellike bedanking van die minister van Hoër […]
BULLETIN 8 January 2 pm Good afternoon, here is your Good News: # Cape Town port’s manager, Rajesh Dana, says they plan to take up their rightful place as one of the leading ports in the world and it is spearheading efforts to collaborate with all players to improve productivity and eradicate backlogs. The port is situated on […]
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 8 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Hier is jou Goeie Nuus: # Kaapstad se hawebestuurder, Rajesh Dana, sê hulle beplan om hulle regmatige plek in te neem as een van die wêreld se voorste hawens. Hulle lei pogings om met alle rolspelers saam te werk om produktiwiteit te verbeter en agterstande uit te wis. […]