# Die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het die belangrikheid van breë openbare deelname aan die verkiesingsproses beklemtoon. Hy sê die verkiesing gee burgers die geleentheid om leiers te kies wat regstreeks verantwoordelik is vir die lewering van dienste en die bevordering van ontwikkeling in hul gemeenskappe. Hy sê die besluite […]
# Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, sal die week besoek aflê by geïdentifiseerde brandpunte waar groter onbestendigheid verwag word as gevolg van die voortslepende protesoptogte. Die March and March-beweging, saam met ander organisasies, organiseer voortdurende protesoptogte teen buitelandse burgers en eis dat alle ongedokumenteerde immigrante die land teen 30 Junie moet verlaat. Die […]
# Die DA is diep bekommerd oor die voortdurende gevegte in die Openbare Beleggingskorporasie. Mark Burke van die party sê die jongste voorval is volgens berigte ‘n botsing tussen die voorsitter, adjunkminister van Finansies, David Masondo, en die instelling se uitvoerende hoof oor ‘n mislukte bemagtigingstransaksie. Hy sê die afgelope twee jaar is ten minste […]
# Acting minister of Police, Firoz Cachalia will this week conduct visits to the identified hotspots where heightened levels of instability are expected as a result of the ongoing protests. The March and March movement, along with other organisations have organised ongoing protests against foreign national and demand that all undocumented immigrants must leave the country by 30 June. […]
# The Alliance of Citizens for Change has condemned the murder of Sinovuyo Dyokwe. She would have taken part in the upcoming local government elections as a DA ward candidate in Cape Town. The alliance’s president, Masizole Mnqasela, says her murder while actively engaged in the work of strengthening democracy and serving her community in […]
# Deputy minister for Basic Education, Reginah Mhaule, has commended the growing partnership between government, the private sector, civil society organisations and development partners in advancing menstrual health and hygiene management for learners across South Africa. The department’s spokesperson, Terrence Khala says the Deputy Minister highlighted the importance of collective action in ensuring that no […]
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het ‘n kennisgewing ingedien om te voldoen aan ‘n verduidelikende beëdigde verklaring saam met die Ampsklagkomitee se opponerende dokumente. Die woordvoerder van die Parlement, Moloto Mothapo, sê die doel van die verklaring is om die Hooggeregshof in die Wes-Kaap by te staan met aspekte wat dit moet […]
# Die EFF het die besluit van die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, veroordeel om nie president Cyril Ramaphosa se dringende interdik teen die ampsklagverrigtinge in die Wes-Kaapse Hooggeregshof teen te staan nie. EFF-woordvoerder Sinawo Thambo sê hierdie besluit is ‘n skandelike afstanddoening van die grondwetlike verantwoordelikheid van die speaker en druis in […]
# Die African Transformation Movement het sy teleurstelling uitgespreek oor die besluit van die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om in te stem tot die uitslag van president Cyril Ramaphosa se interdik om die werk van die Artikel 89-ampsklagkomitee te stop. ATM-woordvoerder, Zama Ntshona, sê hierdie besluit verteenwoordig ‘n verlore geleentheid vir die […]