# Rugby: Exciting young versatile back player Luan Giliomee is expected to relocate to Pretoria next month after signing for the Bulls. He is currently still under contract with the Sharks. Bulls coach Johan Ackermann says this means the 19-year-old South African under-20 star, who can play both fullback and flyhalf, won’t be available for […]
# Die Nasionale Dobbelraad en die Advertensie-reguleringsraad het ‘n ooreenkoms van verstandhouding onderteken om toesig te versterk oor dobbeladvertensies en verbruikers-beskerming. Dit sal tradisionele en digitale platforms dek, insluitend televisie, radio, reklameborde en sosiale media. Die raad se waarnemende uitvoerende hoof, Lungile Dukwana, sê die vinnige groei van aanlyn dobbelary vereis nouer samewerking om te […]
# Die sakeman Hangwani Maumela, wat die middelpunt is van ‘n wyer ondersoek na beweerde korrupsie by die Tembisa-hospitaal in Gauteng, betwis ‘n belastingrekening van 1,9-miljard-rand. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens eis die geld van Maumela en die trustees van die MHR-familietrust. Die Spesiale Ondersoekeenheid het voorheen sy familietrust gekoppel aan beskermde bates wat by die ondersoek […]
# Independent columnist and researcher, Lehumo Sejaphala, says South Africa must confront the deeper causes of gender-based violence and femicide, following the discovery of nine women’s bodies in and around Ekurhuleni. Sejaphala says tougher punishment alone will not end violence. He points to childhood trauma, harmful ideas about masculinity, poverty, unemployment and unequal gender attitudes […]
# ‘n Bejaarde vrou van Oekraïne het ‘n gevorderde Russiese hommeltuig met haar kaal hande gedeaktiveer. Beeldmateriaal uit die Zaporizjzja-gebied toon hoe die ouma kalm na die kamikaze-hommeltuig stap wat op die grond gelê het. Sy het die toestel se vesel-optiese beheerkabel uitgeruk, wat die sein heeltemal afgesny het. Die video het wêreldwyd aandag getrek, […]
# Die Withuis het ‘n verslag deur menseregtekenners van die Verenigde Nasies verwerp wat bevind daar is genoegsame rede om te glo Amerika het in Februarie oorlogsmisdade gepleeg tydens lugaanvalle op Iran. Missiele het ‘n laerskool in Minab en ‘n sportkompleks in Lamerd getref waarin 177 mense dood is. Die Withuis se woordvoerder, Anna Kelly, […]
# Krieket: Ben Sawyer het na vier jaar as hoofafrigter van Nieu-Seeland se vrouespan bedank, ná ‘n omvattende hersieningsproses van die span se hoëprestasiestruktuur. Sy kontrak sou eers in Desember verstryk het. Sawyer se grootste prestasie was om die White Ferns in 2024 in Dubai na hul eerste T20-Wêreldbekertitel te lei. Spanbestuurder Rachel Pettit gaan […]
# Tennis: Die Amerikaner Brandon Nakashima maak vanjaar sy Laverbeker-buiging as plaasvervanger vir sy landgenoot, Ben Shelton, wat onttrek het. Die 25-jarige het ‘n goeie seisoen beleef waarin hy die eerste keer tot die wêreld se top-20 deurgedring het. Nakashima sluit aan by sy mede-Amerikaners Taylor Fritz en Learner Tien, Alex de Minaur van Australië, […]
# Businessman Hangwani Maumela, who is at the centre of a wider investigation into alleged corruption at Tembisa Hospital in Gauteng, is challenging a 1.9-billion-rand tax bill. The South African Revenue Service is seeking the money from Maumela and trustees of the MHR Family Trust. The Special Investigating Unit has previously linked his family trust […]