# Die Amerikaanse gesant en president Donald Trump se skoonseun, Jared Kushner, gaan vandag die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, ontmoet. Dit volg op buitengewone gesprekke met Hamas-leiers oor die instel van die 15-punt-vredesplan vir Gaza wat deur Amerika gesteun word. Netanyahu het die plan verwerp, wat ‘n reeks opeenvolgende stappe behels, insluitend die ontwapening […]
# Kaapstad is opnuut bekommerd oor sy watervoorraad namate vrese oor ‘n herhaling van 2018 se Dag Zero-krisis toeneem. Stad Kaapstad sê in sy jongste Watervooruitsigverslag die waarskuwing is ‘n vroeë oproep vir inwoners om water verantwoordelik te gebruik, terwyl die metro dalende reënval, damvlakke en watervraag noukeurig dophou. Amptenare beklemtoon die stad beleef nie […]
# Activists and Citizens Forum sê die Nasionale Vervolgingsgesag moet versterk word om sake te hanteer wat voortspruit uit die Madlanga-kommissie. Die kommissie se tweede tussentydse verslag beveel strafregtelike stappe aan teen Shadrack Sibiya, Getuie G, Fannie Nkosi en Brown Mogotsi. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Andy […]
# Vier verdagtes tussen 23- en 53-jaar-oud is in Bellville, Kaapstad, in hegtenis geneem vir afpersing. ‘n Polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê hulle is drie familielede van Nyanga, waarvan een ‘n polisiekonstabel is, en ‘n Somaliese sakeman wat na bewering geld ingesamel het namens die afpersingsnetwerk. Sy sê hulle het na bewering geld afgepers by meer […]
# The Brigitte Mabandla Justice College in Pretoria, where the Madlanga commission is situated, has been cleared for safe occupation after a fire alarm triggered a precautionary evacuation this morning. Tshwane Emergency Services assessed the building, with no injuries or actual fire reported. The commission has since resumed proceedings, with businessman Vusimuzi “Cat” Matlala testifying. […]
# Die Forum for South Africa vra die onmiddellike bestendiging van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se bedrywighede en groter deursigtigheid met sy bestuur. Die skema, van 54,3-miljard-rand, is onder die vergrootglas nadat befondsingskwessies in tien-duisend gevalle steeds nie afgehandel is nie, met meer as vier-duisend studente wat wag op ‘n oplossing. Die leier […]
# Krieket: Daar word toenemend gevra vir die vervanging van ouer kolwers na Australië se vernederende nederlaag met nege paaltjies in die eerste toets teen Bangladesh in Darwin. Dis die besoekers se heel eerste oorwinning in Australië en slegs hulle tweede oor die wêreld se voorste span. Druk neem toe op spelers soos Marnus Labuschagne […]
# The Iranian Army’s commander-in-chief, Amir Hatami, is offering a cash reward of around 484-thousand-rand for anyone who captures or kills a US soldier and hands them over to authorities. The number of American military personnel killed since the start of the war stands at 17, all killed outside of Iran, in countries including Jordan […]
# Zambian president Hakainde Hichilema is leading the presidential election count, with 58.87-percent of votes from 135 of 226 constituencies. Electoral authorities say Hichilema has secured more than 1.5-million votes, ahead of his main challenger Brian Mundubile. Hichilema needs more than 50-percent to win outright. The election was largely peaceful, although counting was briefly suspended […]