# Die Forum for South Africa vra die onmiddellike bestendiging van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se bedrywighede en groter deursigtigheid met sy bestuur. Die skema, van 54,3-miljard-rand, is onder die vergrootglas nadat befondsingskwessies in tien-duisend gevalle steeds nie afgehandel is nie, met meer as vier-duisend studente wat wag op ‘n oplossing. Die leier Tebogo Mashilompane sê voortdurende regsgeskille, administratiewe onbestendigheid en bestuursuitdagings moet nooit studentebefondsing, registrasie, verblyf of akademiese ondersteuning ontwrig nie:
Forum vra onmiddellike bestendiging van NSFAS se bedrywighede [KLANK]
ENG TebogoONOperations