# Die verpleegkunde-organisasie DENOSA doen ‘n beroep op groter sigbaarheid van die polisie in Gauteng ná die ontdekking van verskeie vroue liggame in Ekurhuleni in die afgelope twee maande. Die organisasie sê die moorde veroorsaak vrees onder verpleegkundiges, van wie talle vroeg in die oggend en laat in die dag van openbare vervoer gebruik maak. […]
# French President Emmanuel Macron on Friday said Russian hybrid attacks against Europe and France have intensified, and promised a response. He was speaking after meeting political party leaders in Paris and warned that critical infrastructure, including defence industry sites, needed greater protection from drone and cyberattacks. Macron said France would not leave the recent […]
# Die Franse president Emmanuel Macron sê Russiese aanvalle teen Europa en Frankryk is aan die toeneem en hy het optrede belowe. Hy het na ‘n vergadering gister met politieke partyleiers in Parys gewaarsku dat kritieke infrastruktuur, insluitend verdedigingsnywerheidsterreine, groter beskerming teen hommeltuig- en kuberaanvalle benodig. Hy het Moskou daarvan beskuldig dat hulle probeer om […]
# ActionSA Gauteng caucus leader Funzi Ngobeni has submitted objections to NERSA over Eskom’s proposed 2027/28 electricity tariffs. Eskom is seeking an average 8.83-percent increase for direct customers, while municipal bulk purchases would rise by 8.84-percent. Ngobeni says lower-usage households could face bigger effective increases because of higher fixed charges. In addition, ActionSA is also […]
# Rugby: The Springboks will face Fiji in their final warm-up match before the 2027 Rugby World Cup in Australia. The Test will be played in Gosford, north of Sydney, on 18 September next year, just over two weeks before South Africa begin their title defence against Italy. It will be only the fourth meeting […]
# Die president van die Afrika Mayibuye Movement, Floyd Shivambu, sê tegniese voldoening moet nie kiesers ontneem of vrye en regverdige verkiesings ondermyn nie. In ‘n ope brief aan die Verkiesingskommissie sê Shivambu twee-duisend-274 voornemende kandidate van 45 politieke partye was op die Aanlynkandidaatnominasiestelsel vasgelê, maar was nie finaal voorgelê nie. Hy sê geaffekteerde kandidate […]
# Rampbestuurspanne in KwaZulu-Natal bly op hoë gereedheidsgrondslag te midde van ‘n vlak 6-weerwaarskuwing langs die kus. Swaar reën het geringe modderstortings in Tshelimnyama veroorsaak wat drie gesinne geraak het, terwyl klippe op die R33 in Umsinga geval het. Geen beserings of sterftes is aangemeld nie. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en […]
Brandweerdienste in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê brandbestryders veg steeds teen ‘n brand in die berghange bo Simondium. Die brand woed bo die Plaisir Wynlandgoed en word vererger deur sterk wind en digte plantegroei. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê spanne van die munisipaliteit en CapeNature werk saam om die brand onder beheer te bring, […]
# Die Verenigde Nasies in Suid-Afrika sê hy is diep besorg oor die onlangse moorde op verskeie vroue in Ekurhuleni, Gauteng. Die VN het gevra vir ‘n spoedige en deeglike ondersoek en vra die skuldiges moet aanspreeklik gehou word. Daar word ook gevra vir strenger maatreëls om geweld te voorkom, vroue te beskerm en toegang […]