Skip to content

Brandweerspanne bestry ontoeganklike berg-brand bo Simondium [KLANK]

Brandweerdienste in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê brandbestryders veg steeds teen ‘n brand in die berghange bo Simondium. Die brand woed bo die Plaisir Wynlandgoed en word vererger deur sterk wind en digte plantegroei. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê spanne van die munisipaliteit en CapeNature werk saam om die brand onder beheer te bring, maar die moeilike terrein verhinder brandbestrydingsvoertuie om die brandlyne te bereik:

AFR OttoOnSimondiumFire