# The South African Federation of Trade Unions has welcomed the latest quarterly crime statistics for the fourth quarter. Murder cases decreased by 9.5-percent, rape cases by 8.5-percent, with a 4.6-percent decline in overall contact crime. However, Saftu’s Asive Dyani says the levels of violence remain catastrophically high. She says South Africa is still recording […]
# Padwedlope: Twee nuwelinge pak die naweek die Kaapstad-marathon aanpak. Die vermaaklikheidskunstenaar Rob van Vuuren en die koördineerder van die Amy-stigting, Giovanni Afrika, hoop om met hul deelname fondse in te samel vir jeugontwikkelingsprogramme. Die twee hardloop die 42,2-kilometer om kwesbare kinders in Kaapstad se townships en gemeenskappe op die Kaapse Vlakte te ondersteun, en […]
# Road running: Two first-time marathon runners, entertainer Rob van Vuuren and Amy Foundation coordinator Giovanni Afrika, are set to take on the Cape Town Marathon, not for competition but to raise funds for youth development programmes. The pair are running 42.2 kilometres to support vulnerable children in Cape Town’s townships and Cape Flats communities, […]
# AfriForum sê die jongste misdaadstatistieke toon die Suid-Afrikaanse Polisiediens slaag steeds nie daarin om gemeenskappe doeltreffend te beskerm nie, ten spyte van ‘n effense daling van 4,6-persent in geweldsmisdaad. Die organisasie voer aan dat polisiëring nie gesentraliseer kan word nie en moet beter met plaaslike veiligheidsstrukture saamwerk, aangesien misdaaduitdagings nie in alle streke dieselfde […]
# AfriForum says the latest crime statistics show that the South African Police Service is still failing to effectively protect communities, despite a slight drop of 4.6-percent in violent crime. The organisation argues that policing cannot be centralised and must involve stronger cooperation with local safety structures, as crime challenges differ across regions. AfriForum’s Jacques […]
# Die DA sê die Wes-Kaap gaan swaar ekonomiese verliese en ‘n groeiende humanitêre krisis moet hanteer, na die onlangse vloede. Volgens die party is meer as twee-duisend plaaswerkers en hul gesinne in die Kaapse Wynland ontwortel, terwyl plase, wingerde, boorde en plattelandse infrastruktuur ernstig beskadig is. Noko Masipa van die DA sê elektrisiteitsprobleme bedreig […]
# Action Society says the latest crime statistics confirm a deep crisis in the policing system, with more than five-thousand murders recorded between January and March. The organisation argues violent crime remains extremely high, while communities continue to face rising levels of rape, assault and other serious offences. Action Society’s Juanita du Preez also raised […]
# Action Society sê die jongste misdaadstatistieke bevestig ‘n diep krisis in die polisiëringstelsel, met meer as vyf-duisend moorde wat tussen Januarie en Maart gerapporteer is. Die organisasie voer aan geweldsmisdaad bly steeds uiters hoog, terwyl gemeenskappe steeds stygende vlakke van verkragting, aanranding en ander ernstige oortredings ondervind. Juanita du Preez van Action Society spreek […]
# Rugby: Die kaptein van die Stormers, Ruhan Nel sê hulle is teleurgesteld dat hulle slegs derde op die Verenigde Rugbykampioenskaps-punteleer geëindig het, aangesien die tweede plek ‘n tuishalfeindstryd sou verseker het, indien hulle na die volgende ronde sou deurgaan. Hul eerste doelwit was egter om ‘n tuiskwarteindstryd te verseker en hulle is baie opgewonde. […]