# Action Society sê die jongste misdaadstatistieke bevestig ‘n diep krisis in die polisiëringstelsel, met meer as vyf-duisend moorde wat tussen Januarie en Maart gerapporteer is. Die organisasie voer aan geweldsmisdaad bly steeds uiters hoog, terwyl gemeenskappe steeds stygende vlakke van verkragting, aanranding en ander ernstige oortredings ondervind. Juanita du Preez van Action Society spreek […]
# Rugby: Die kaptein van die Stormers, Ruhan Nel sê hulle is teleurgesteld dat hulle slegs derde op die Verenigde Rugbykampioenskaps-punteleer geëindig het, aangesien die tweede plek ‘n tuishalfeindstryd sou verseker het, indien hulle na die volgende ronde sou deurgaan. Hul eerste doelwit was egter om ‘n tuiskwarteindstryd te verseker en hulle is baie opgewonde. […]
# Rugby: Stormers captain Ruhan Nel says they are disappointing they could only end third on the United Rugby Championship log, because second would have secured them a home semifinal if they reach that round. But securing a home quarterfinal was their first goal and they are extremely excited. The Stormers face Cardiff in Cape […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die stigting van ‘n raadgewende paneel vir die Polisie aangekondig om wetstoepassingshervormings te bevorder. Die voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, sal die voorsitter wees, en die adjunkvoorsitter van die Staatsdienskommissie, Zukiswa Mqolombo, sal as adjunkvoorsitter dien. Cachalia sê die paneel sal advies gee […]
# Acting Police Minister Firoz Cachalia has announced the establishment of a Police Advisory Panel to help drive policing reforms. Former South African Revenue Service Commissioner Edward Kieswetter will chair the panel, with Public Service Commission deputy chairperson Zukiswa Mqolombo serving as deputy chair. Cachalia says the panel will advise on the police reset agenda […]
# The DA says the Western Cape is facing heavy economic losses and a growing humanitarian crisis following the recent floods. According to the party, more than two-thousand farmworkers and their families have been displaced in the Cape Winelands, while farms, vineyards, orchards and rural infrastructure have been severely damaged. The DA’s Noko Masipa says […]
# Activists released from Israeli custody after being detained on a flotilla trying to bring aid to Gaza were subjected to abuse, with several hospitalised with injuries and at least 15 reporting sexual assaults, including rape. Israeli forces arrested 430 people on board 50 ships in international waters on Tuesday to halt a flotilla of […]
# Die Stad Kaapstad gaan ‘n nuwe openbare deelnameproses vir sy 2026/2027 begrotingswysigings bekendstel. Dit volg na ‘n uitspraak deur die Hooggeregshof in die Wes-Kaap wat die proses om munisipale tariewe te bepaal, verander het. Die stad sê die veranderinge sal waarskynlik lei tot hoër vaste water- en sanitasiekoste vir laer- en middelinkomste huishoudings, terwyl […]
# Krieket: Die sterkolwer, Babar Azam is terug in Pakistan se 16-man-groep vir die reeks van drie eendagwedstryde teen die wêreldkampioen, Australië, wat volgende week begin. Azam het die wegreeks in Maart teen Bangladesj weens ‘n fiksheidsprobleem misgeloop, maar het vroeër vandeesmaand sy terugkeer gevier met 588 lopies in die Pakistanse Superliga. Die snelbouler Shaheen […]