# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says a fire broke out at the Himeville Magistrate’s Court, within the Harry Gwala District Municipality in KwaZulu-Natal over the weekend. Preliminary information indicates that the blaze originated in the magistrate’s office after a contractor working on site started a fire in the office fireplace, which spread […]
# Gauteng Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Jacob Mamabolo, has described the local government turnaround strategy as a long-term programme to rebuild municipalities and restore public confidence. The strategy is aimed at strengthening governance, financial recovery, infrastructure protection and service delivery. Mamabolo says coordinated interventions under the turnaround strategy were beginning to show results […]
# Die EFF beskuldig die ANC dat hy doelbewus die Phala Phala-ampsklagproses dwarsboom deur nie lede op die komitee aan te stel nie. Volgens berigte het die ANC die sperdatum van 22 Mei misgeloop omdat hoofsweep Mdumiseni Ntuli en sekretaris‑generaal Fikile Mbalula blykbaar oor verteenwoordiging verskil het. Die EFF sê enige redelike waarnemer sou agterkom […]
# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê Eskom het elektrisiteit herstel na 80-persent klante wat geraak is, en herstel en opruimingswerk duur voort. Dit volg nadat hewige storms wydverspreide skade aan infrastruktuur aangerig het, elektrisiteitsvoorsiening ontwrig het en honderde paaie in die provinsie beskadig het. Winde sê in die Kaapse Wynland-distrik is herstelwerk aan die […]
# The agriculture organisation TLU SA has welcomed the arrival of the first batch of a 3.5 million-dose consignment of Argentina’s Biogénesis Bagó foot and mouth disease vaccines. This is the largest single consignment of FMD vaccines ever imported into South Africa. TLU SA’s Bennie van Zyl says the Department of Agriculture must establish an […]
# Die nooddienste-afdeling van die Stad Tshwane sê brandweerpersoneel het gister in ‘n opruimingsoperasie ná ‘n brand in die Plastic View informele nedersetting ‘n liggaam onder puin gevind. Die woordvoerder van die nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê sowat 150 hutte is gister vernietig toe die brand in die nedersetting uitgebreek het. Sy sê die slagoffer kon […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die gevaarvlak van die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republike die Kongo tot “baie hoog” opgeskuif. Altesaam 904 gevalle is nou reeds bevestig, terwyl 119 mense vermoedelik reeds daaraan dood is. Geen entstof bestaan teen die Bundibugyo-stam van die virus nie, wat ‘n sterftekoers van 30- tot 50-persent het, en van die […]
# ActionSA sê die voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, is die regte persoon om as voorsitter van die nuwe Polisie-adviespaneel te dien. Die paneel se basiese mandaat is om vordering met die polisie se herstel-agenda te evalueer en die Madlanga-kommissie se aanbevelings vinnig in te stel. Die kommissie het getuienis aangehoor van […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, doen ʼn beroep op alle provinsiale departemente om in die komende weke soveel diere as moontlik in te ent. Dit volg nadat die eerste besending van 3,5-miljoen-dosisse entstowwe van Biogénesis Bagó in die land aangekom het. Dis die grootste enkele besending bek-en-klouseer-entstowwe wat Suid-Afrika nóg ingevoer het. Die […]