# Die Stad Tshwane het die beslissing van die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom oor die eiendomsontwikkelaar George Asaba se onwettige gebou in Pretoria-Wes. Die hof het toestemming aan die metro verleen om die verdiepinggebou te sloop wat onwettig in Proklamasieheuwel opgerig is. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê die struktuur is […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, beklemtoon dat immigrasie ʼn gedeelde verantwoordelikheid in ʼn streek is en nie net ʼn Suid-Afrikaanse probleem nie. Burgerlike groepe beskuldig onwettige immigrante van misdaad en dat hulle werk by plaaslike inwoners wegneem. Lamola sê die regering erken dat hy sy vermoë om ongedokumenteerde migrasie te […]
# AfriForum beskuldig die Stad Johannesburg daarvan dat hy sinvolle openbare deelname aan die begrotingsproses in die wiele ry. Dit volg nadat die metro geweier het om redes te verskaf vir die voorgestelde verhoging van 65-komma-ses-persent van die waterbestuursheffing vir huishoudings. Huiseienaars betaal tans 65-rand-agt-sent, maar die voorgestelde verhoging kan dié bedrag opstoot tot 107-rand-74 […]
# The City of Tshwane has urged residents to prioritise flu vaccination as part of efforts to protect public health and reduce overcrowding in public healthcare facilities during the winter period. As temperatures continue to drop, public clinics have seen an increase in flu-related illnesses, placing additional strain on healthcare workers and medical resources. The […]
# The City of Tshwane has launched the Stinkwater and Nuwe Eersterust Area road and stormwater infrastructure upgrade in Ward 14, Region 2. The metro says this project is a direct response to the long-standing challenge of inadequate roads and stormwater infrastructure in the area, which has resulted in the flooding of homes and properties […]
# Minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, has emphasised that immigration is a shared regional responsibility and not a challenge faced by South Africa alone. Citizen-led groups have accused illegal migrants of crime and taking jobs from locals in the country. Lamola says government acknowledges that it needs to strengthen its capacity to […]
# AfriForum has accused the City of Johannesburg of obstructing meaningful public participation in the budget process. This is over the metro’s refusal to disclose the basis for the proposed 65.6-percent increase in the water demand management levy charged to households. Currently, domestic users pay 65-rand-8-cents, but the proposed increase will see households pay 107-rand-74-cents […]
# Die vakverbond, SAFTU, sê die Internasionale Geregshof se uitspraak oor die reg om te staak is ʼn reuse-oorwinning vir werkers, vakbonde en progressiewe bewegings wêreldwyd. Die hof het bevestig dat die reg om te staak beskerm word deur die Internasionale Arbeidsorganisasie se vryheid van assosiasie en beskerming van die reg om te organiseer. SAFTU-woordvoerder, […]
# Die DA in die Wes-Kaap het die vlaag skietvoorvalle die naweek regoor die provinsie waarin 13 mense dood is, ten sterkste veroordeel. Die polisie ondersoek twee afsonderlike skietvoorvalle in Makaza, Endlovini en Harare op die Kaapse Vlakte waar ses mense binne enkele ure doodgeskiet is. Nog sewe is by Kayamandi in Stellenbosch doodgeskiet. Benedicta […]