# A Russian drone struck an apartment building in Galati, Romania and exploded, injuring two people. Galati sits on the border of Ukraine. The drone, which was tracked by radar in Romanian airspace, was part of an overnight attack on civilian and infrastructure targets in Ukraine. Romanian Foreign Ministry says this incident represents a serious and […]
# Tennis: Die 23-malige Grand Slam-kampioen, Serena Williams, beplan glo om volgende maand haar terugkeer te maak op die grasbane van Queen’s Club in Londen. Die 44-jarige Amerikaner het ʼn los lootjie versoek om in die dubbelspel saam met die Kanadees, Victoria Mboko, te speel ná ses maande in die opkikker-toetsgroep. Williams het laas in […]
# Rugby: Springbok Sevens coach, Philip Snyman, says mental focus will be key in the second of three Sevens World Championship events in Valladolid, Spain, this weekend. South Africa won the first championship tournament in Hong Kong. The Blitzboks have two Pool A encounters today, against Great Britain and Kenya, and on Saturday, they face […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor agt-duisend-180 werknemers van die departement Binnelandse Sake wat die afgelope vyf boekjare aangekla is van werkverskaffing aan buitelanders sonder wettige permitte. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê ses-duisend-279 inspeksies en ondersoeke by werkplekke is in dieselfde tyd gedoen in ‘n poging om immigrasiewette af […]
# Die Madlanga-ondersoekkommissie oorhandig vandag sy tweede tussentydse verslag aan president Cyril Ramaphosa. Die kommissie is in September verlede jaar aangestel ná bewerings van misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in die strafregstelsel. Tot dusver is 60 mense se getuienis aangehoor. Die tweede tussentydse verslag sal na verwagting fokus op dwelmkartelle en die onwettige beweging van […]
# Tennis: Twenty-three-time Grand Slam champion, Serena Williams, is reportedly planning to make a comeback on the grass courts of Queen’s Club in London next month. The 44-year-old American has requested a wild card to play doubles with Canadian Victoria Mboko, after completing six months in the anti-doping testing pool. Williams has not competed since […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê berigte dat soldate ontplooi gaan word omdat beplande optogte en betogings volgende maand verwag word, is vals en misleidend. Die groep teen onwettige immigrante, March and March, beplan ʼn sluiting vir 30 Junie en eis dat onwettige immigrante wat in Suid-Afrika woon, onmiddellik en in massas gedeporteer word. Die […]
# Johannesburg Water says extensive operational and communication measures have been implemented, as part of its state of readiness for the planned Rand Water maintenance, which commenced today until next Tuesday. Various areas across the city are expected to experience low pressure or no water during the maintenance period. Johannesburg Water’s spokesperson, Nombuso Shabalala, says […]
# Die IVP sê die moorde op openbare verteenwoordigers, veral in aanloop tot die munisipale verkiesing in November, is tragies en diep kommerwekkend vir Suid-Afrika se demokrasie. Dit volg na die moord gisteraand op die party se raadslid van die Rand West City plaaslike munisipaliteit in Gauteng, Mbuso Mzwandile Mthimkhulu. Die 46-jarige is tydens ʼn […]