# Johannesburg Water says extensive operational and communication measures have been implemented, as part of its state of readiness for the planned Rand Water maintenance, which commenced today until next Tuesday. Various areas across the city are expected to experience low pressure or no water during the maintenance period. Johannesburg Water’s spokesperson, Nombuso Shabalala, says […]
# Die IVP sê die moorde op openbare verteenwoordigers, veral in aanloop tot die munisipale verkiesing in November, is tragies en diep kommerwekkend vir Suid-Afrika se demokrasie. Dit volg na die moord gisteraand op die party se raadslid van die Rand West City plaaslike munisipaliteit in Gauteng, Mbuso Mzwandile Mthimkhulu. Die 46-jarige is tydens ʼn […]
# Die Amerikaanse minister van Finansies, Scott Bessent, sê die administrasie verhoog druk op Iran se lugdiensnetwerk as deel van strenger sanksies verbonde aan kernkragonderhandelinge. Amerika en Iran is volgens berigte naby aan ‘n ooreenkoms wat onder meer insluit die verlenging van die skietstilstand, die heropening van die Hormoes Seestraat en onderhandelinge oor Teheran se […]
# The Madlanga Commission of Inquiry is expected to hand over its second interim report to president Cyril Ramaphosa today. The commission was established in September last year, following allegations of criminality, political interference, and corruption in the criminal justice system. It has so far heard testimony from 60 witnesses, and its second interim report […]
# The South African National Defence Force says reports suggesting soldiers will be deployed in anticipation of planned marches and protest action next month are false and misleading. The anti-illegal-immigration group March and March is planning a shutdown on June 30th, calling for the immediate and mass deportation of illegal immigrants currently living in South […]
# Die Stad Tshwane sê hy het ʼn gekoördineerde operasionele reaksieplan ingestel om Rand Water se onderbreking vir instandhoudingswerk wat vandag begin, te hanteer. Instandhouding aan die Palmiet- en Zuikerbosch-waterstelsels sal na verwagting voorsiening aan 69 reservoirs in Streek 1, 2, 3, 4 en 6 raak, en groot druk plaas op die metro se waterverspreidingsnetwerk. […]
# Die vakbond Giwusa sê die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee se besluit om die terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog, is ʼn voortsetting van klas-uitbuiting deur woeker-afpersing. Die komitee se besluit kom te midde van stygende verbruikerspryse wat deur konflik in die Midde-Ooste veroorsaak word. GIWUSA-president, Mametlwe Sebei, sê werkersklas-verteenwoordiging op die beleidskomitee en […]
# The City of Tshwane says it has initiated a coordinated operational response plan to manage Rand Water’s maintenance shutdown, which starts today. The maintenance on the Palmiet and Zuikerbosch water systems is expected to affect supply to 69 reservoirs across Regions 1, 2, 3, 4 and 6, and place significant strain on the metro’s […]
# Die GOOD-party in Tshwane sê die veelparty-koalisieregering help die metro deur goeie bestuur uitstyg. Dit volg op die tweede opeenvolgende suksesvolle voorlegging van ‘n ten volle befondsde begroting wat na verwagting ‘n oorskot van 1,4-miljard-rand sal behaal. Sarah Mabotsa van GOOD sê in Oktober 2024 het vorige DA-geleide administrasies die metro diep in die […]