# President Cyril Ramaphosa says police are investigating those behind violent actions against foreign nationals in South Africa. In his oral reply to questions in Parliament, Ramaphosa said several people have been arrested, and more arrests and charges could follow as police gather evidence. He stated that the government will also act against employers who […]
# Wydverspreide vloede in Suid-China vererger te midde van swaar reën weens Tifoon Narra, met huise en winkels wat oorstroom is. Chinese staatstelevisie berig meer as 54-duisend mense in Guangxi is ontruim, met minstens nog 15-duisend mense in die stad Chongzuo, nadat riviervlakke die vorige rekord van 2008 oorskry het. Owerhede het ondernemings en toeristebedrywighede […]
# Die Mediese Skema vir Staatsamptenare, GEMS, het sy hoofbeampte, Stan Moloabi, op voorsorgskorsing geplaas hangende ‘n interne administratiewe proses. Die voorsitter van die raad, Nomzamo Tutu, sê die skorsing is ‘n tussentydse maatreël om die proses onafhanklik en billik te laat voortgaan. Sy beklemtoon dit moet nie geïnterpreteer word as ‘n bevinding van wangedrag […]
# Twee verdagtes is in hegtenis geneem nadat beamptes van die Taktiese Reaksie-eenheid van die Johannesburgse Metropolisie gister onwettige vuurwapens in Lufhereng, Gauteng, onderskep het. Woordvoerder Xolani Fihla sê beamptes het reageer op inligting oor ‘n vuurwapentransaksie wat met ‘n voertuig verbind was en die voertuig afgetrek. Die polisie het ‘n geweer met ‘n magasyn, […]
# Die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het voor die Madlanga-kommissie getuig hy is in die duister gelaat en het nie genoeg geleentheid gehad om sy regspan se betoë ten volle te oorweeg nie. Matlala het voor die kommissie verskyn nadat hy voorheen geweier het om vrae te beantwoord oor die SAPD Medicare24-tender van 228-miljoen-rand. […]
# Tennis: Die Switser Roger Federer sien uit na ‘n spesiale terugkeer na die Arthur Ashe-stadion in New York vroeg môreoggend – sy eerste verskyning sedert sy laaste Amerikaanse Ope in 2019. Die 20-malige Grand Slam-kampioen sal ‘n vertoon-dubbelswedstryd speel saam met sy voormalige teenstanders, Andy Roddick, Andre Agassi en John McEnroe, tydens die Amerikaanse […]
# The Electoral Commission is reminding political parties and independent candidates the deadline to submit and complete nominations for this year’s local government elections is Friday at 5 pm. The IEC says the deadline cannot be extended or changed, and no submissions will be accepted after the cut-off. Parties and candidates are urged to finalise […]
# The Government Employees Medical Scheme has placed its principal official, Stan Moloabi, on precautionary suspension pending an internal administrative process. Board chairperson Nomzamo Tutu says the suspension is an interim measure to allow the process to proceed independently and fairly. She stresses it should not be interpreted as a finding of misconduct or wrongdoing. […]
# Die Appèlhof in Bloemfontein hoor tans die regering se appèlaansoek aan teen ‘n Hooggeregshof-uitspraak oor die maatskaplike noodverligtings-toelaag van 370-rand. Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid en PayTheGrants, wat deur die Instituut vir Maatskaplik-ekonomiese Regte verteenwoordig word, voer aan die huidige aansoekvereistes sluit baie mense uit wat die toelaag dringend benodig. Die navorser Siyanda Baduza […]