Skip to content

Instituut sê aansoekreëls vir toelaag sluit diegene uit wat dit die nodigste het [KLANK]

# Die Appèlhof in Bloemfontein hoor tans die regering se appèlaansoek aan teen ‘n Hooggeregshof-uitspraak oor die maatskaplike noodverligtings-toelaag van 370-rand. Die Instituut vir Ekonomiese Geregtigheid en PayTheGrants, wat deur die Instituut vir Maatskaplik-ekonomiese Regte verteenwoordig word, voer aan die huidige aansoekvereistes sluit baie mense uit wat die toelaag dringend benodig. Die navorser Siyanda Baduza sê die hofsaak ondersoek ook die geskiktheidsdrempel, wat volgens hom te laag is en kwesbare begunstigdes uitsluit:

ENG-BaduzaOnGrants