# Sokker: Lionel Messi sal in sy sesde Wêreldbeker-toernooi speel nadat hy in Argentinië se 26-man-groep bevestig is ten spyte van beserings. Die 38-jarige, wat sy land vier jaar gelede na ‘n derde Wêreldbeker-triomf in Katar gelei het, ly aan spiermoegheid in sy linker-dyspier. Ander noemenswaardige spelers wat in die groep ingesluit is, is Aston […]
# ‘n Multidissiplinêre misdaadvoorkomingsoperasie in Atteridgeville en Laudium in Tshwane gister, het gelei tot die inhegtenisneming van 340 verdagtes. Hulle is vasgetrek vir verskeie oortredings, insluitend moord, poging tot moord en gewapende roof. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 49 ongedokumenteerde buitelandse burgers was ook aangehou en oorhandig aan immigrasie-owerhede vir verdere verwerking en deportasie:
# Die Busisiwe Mkhwebane-stigting het die FBI en ander owerhede in Amerika genader om te bepaal of die geld wat tydens die inbraak op Phala Phala in 2020 gesteel is, Amerikaanse wette teen geldwassery en valutasmokkelary oortree. Die stigting se woordvoerder, Shirley Willemse, sê die versoek fokus op die oorsprong, berging en beweging van Amerikaanse […]
# The rand this morning traded at its strongest level since early March. It followed a weakened dollar amid reports that the US and Iran reached an agreement to extend the ceasefire in the Middle East by another 60 days, and lift restrictions on shipping through the Strait of Hormuz. South Africa’s monetary policy committee […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Grensbestuursowerheid verdien lof vir die onderskepping van ‘n dwelmbesending ter waarde van byna een-miljard-rand op die Beitbrug-grenspos in Musina, Limpopo. Drie verdagtes is ook in hegtenis geneem. Ondersoeke is tans aan die gang om die beoogde bestemming van die dwelms te bepaal en om uit te vind of die […]
# Blue Origin sê die ontploffing van hul New Glenn-vuurpyl tydens ‘n toets op ‘n lanseerplatform in Florida, was weens ‘n tegniese fout. Die platform is sekondes na die geskeduleerde toets begin het, deur ‘n enorme vuurbal vernietig. Niemand is beseer nie. Blue Origin se stigter, Jeff Bezos, sê hulle ondersoek tans die oorsaak. Hy […]
# The Busisiwe Mkhwebane Foundation has approached the FBI and other United States authorities to investigate whether money stolen during the 2020 Phala Phala burglary violated American anti-money laundering and currency smuggling laws. Foundation spokesperson Shirley Willemse says the request focuses on the origin, storage and movement of US dollars allegedly kept at president Cyril […]
# Deputy president Paul Mashatile has embarked on a working visit to India. The last official visit by a Head of State from South Africa was in January 2019 when president Cyril Ramaphosa was Chief-Guest at India’s Republic Day celebrations. The Presidency says that as part of Mashatile’s visit, he is expected to cement the bilateral […]
# The African Development Bank Group and the World Economic Forum have launched the Humanitarian and Resilience Investing Roadmap for Africa to attract private investment into some of the continent’s most fragile economies. The initiative aims to address Africa’s estimated annual development financing gap of 6.4-trillion-rand. The roadmap seeks to unlock sustainable funding for infrastructure, […]