# Sokker: Paris Saint-Germain het die UEFA Kampioeneliga-eindstryd teen Arsenal met vier strafskoppe teenoor drie geklop het na ‘n gelykopuitslag van een-elk Saterdag in die Puskas Arena in Hongarye. Danksy ‘n doel deur Kai Havertz het Arsenal vroeg voorgeloop, voordat Ousmane Dembele die telling in die tweede helfte gelyk gemaak het. Ekstra tyd is toegestaan […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê die skandale rondom die president van die ANC-vroueliga, Sisisi Tolashe, het toenemend moeilik geword vir die organisasie. Sy uitsprake kom te midde van ‘n spesiale vergadering om toekomstige leierskap te bespreek nadat Tolashe opdrag gegee is om as ‘n ANC-parlementslid en liga-president te bedank. Sy is deur die ANC […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die Krugerwildtuin is ‘n ikoniese wêrelderfenisgebied en een van Suid-Afrika se belangrikste toerismebates. De Lille het tydens die park se 100-jaarvieringe by die Skukuza-ruskamp in Mpumalanga die park se bydrae tot bewaring, biodiversiteitsbeskerming en ekonomiese ontwikkeling geprys. Sy sê Kruger lok steeds besoekers van regoor die […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Willie Aucamp, het ‘n ooreenkoms vir ‘n bevoordelingskema met grondeisers onderteken wat aan die Krugerwildtuin gekoppel is, en saamval met die 100-jarige vieringe van die wildtuin. Die inisiatief van sewe grondeisers is gemik op die skepping van werksgeleenthede, sakegeleenthede, vaardigheidsontwikkeling en belegging vir gemeenskappe wat geraak […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis has hailed a historic breakthrough for the party, claiming victory in Mfuleni, a community where the DA previously secured one-percent of the vote. Speaking at the party’s voter registration campaign launch in Tshwane, Hill-Lewis said recent electoral gains in Mfuleni, Everton and Makishamalala marked a turning point in South African […]
# Sokker: Bafana Bafana se voorbereidings vir die 2026 FIFA Wêreldbeker het vasgehaak nadat visumvertragings die span gedwing het om sy vertrek na Mexiko uit te stel. Volgens berigte wag verskeie spelers op goedkeuring nadat administratiewe uitdagings gelei het tot die uitstel van die span se geskeduleerde vlug vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, has described Kruger National Park as a national asset of global significance and a key driver of tourism, economic growth and job creation. Speaking at the park’s centenary celebrations, Aucamp praised a century of conservation achievements despite recent floods. He called on South Africans to […]
# Forestry, Fisheries and the Environment minister, Willie Aucamp, has signed a Beneficiation Scheme agreement with land claimants linked to the Kruger National Park as it turns 100-years-old. The initiative of seven land claimants aims to create jobs, business opportunities, skills development and investment for affected communities. The minister says the scheme balances conservation with […]
# Rugby: Die Bulle en die Stormers het gister albei na die halfeindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap deurgedring, maar die Leeus is uitgeskakel. Die Bulle het Munster met 45-14 in Pretoria oorweldig, terwyl die Stormers Cardiff met 44-21 in Kaapstad geklop het. Die Leeus moes egter met ‘n nederlaag van 59-10 die knie buig voor […]