Skip to content

Johannesburg Water worstel met daaglikse tekort van 200-megaliter [KLANK]

# Johannesburg Water sê die Stad gebruik sowat 200-megaliter meer water per dag as sy voorsieningsteiken, wat druk op die stelsel plaas. In ‘n onderhoud met eNCA sê bestuurder Gugulethu Quma die daaglikse vraag is gemiddeld tussen een-duisend-700 en een-duisend-750-megaliter teenoor ‘n teiken van een-duisend-500 tot een-duisend-550 megaliter. Hy sê die Stad bespaar water oornag in reservoirs en beperk die voorraad om vlakke te behou vir gebruik gedurende die dag in huise, ondernemings, skole en hospitale:

ENG QumaOnWater