# Die SABC gaan die volgende drie jaar 704-miljoen-rand bestee aan opvoedkundige en kinderprogramme, befonds deur die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë. Die uitsaaier het aan MyBroadband gesê die toewysing beloop jaarliks 234-miljoen-rand, maar is steeds onvoldoende om sy openbare diensmandaat van sowat twee-miljard-rand per jaar ten volle te befonds. Die korporasie sê die […]
# ‘n Adjudant-offisier van die Valke in KwaZulu-Natal, Karl Sander, het sy getuienis voor die Madlanga-kommissie afgesluit nadat hy verneem het hy is verkeerdelik betrek in ‘n poligraaftoets wat veroorsaak het dat hy uit sy pos verwyder is. Getuienisleier Lee Segeels-Ncube het onthul die Forensiese Wetenskaplaboratorium het ernstige foute ontdek. Die toets is ongeldig verklaar […]
# Warrant officer Karl Sander of the Hawks in KwaZulu-Natal has told the Madlanga Commission that investigators are not permitted to destroy exhibits, stressing that all evidence must be properly preserved and accounted for. Sander’s testimony forms part of an investigation into the 2021 theft of more than 500 kilograms of cocaine from a Hawks […]
# The Alexandra Magistrate’s Court has struck off the roll the fraud and corruption case against Johannesburg Development Agency boss and acting Johannesburg Social Housing Company CEO Themba Mathiba. The 29-year-old was arrested in January over alleged procurement irregularities linked to his time at JOSHCO. The National Prosecuting Authority had been granted five months to […]
# Die Universiteit van Kaapstad het ‘n langtermyn hernubare elektrisiteitsvoorsienings-ooreenkoms met Discovery Green onderteken. Dit behels dat 70- tot 90-persent van die elektrisiteit wat op die hoof- en die gesondheidswetenskaps-kampus gebruik word, vanaf volgende jaar vir byna ‘n dekade uit hernubare bronne verkry word. Woordvoerder Elijah Moholo sê die ooreenkoms sal na verwagting Ikeys se […]
# An off-duty public order policing officer and a civilian were shot and killed Monday night in Tsakane, Gauteng. Spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says the officer was attacked by three armed suspects at a local supermarket, who then proceeded to another street and shot a second victim inside a vehicle. She says the motive remains unknown […]
# The Congress of Traditional Leaders of South Africa, Contralesa, has warned initiation school owners against enrolling young boys without parental consent. Contralesa president Lameck Mokoena says some boys are being abducted, ill-treated and taken to unregistered initiation schools. He has urged parents to report such incidents to police and avoid illegal schools charging excessive […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, het ‘n graad 11-leerder aan die Mondale High School, Zayaan Abdurahman, gelukgewens nadat sy en sewe ander Suid-Afrikaanse leerders gekies is om volgende maand die Kennedy-ruimtesentrum te besoek. Sy het haar plek verdien deur die Suid-Afrikaanse Ruimte-ontwerpkompetisie, waar sy toekomstige ruimte-nedersettings ontwerp het. Zayaan sê sy is […]
# ‘n Verdagte in ‘n korrupsiesaak in Emfuleni, Gauteng, word verbind met die ondersoek na die moord op die verklikker Martha Mani-Rantsofu. Die taakspan vir politieke moorde het die 25-jarige kontrakteur Janitha van Reenen in hegtenis geneem in verband met 400-duisend-rand se bedrog by die munisipaliteit. Sy het vermoedelik inligting oor die moord nadat sy […]