# Twee mense is doodgeskiet in die sentrale Keniaanse dorp Nanyuki te midde van versetoptrede teen Amerikaanse planne om ‘n Ebola-kwarantynsentrum in ‘n nabygeleë militêre basis te vestig. Honderde betogers het Maandag in die strate opgeruk, paaie versper en buitebande verbrand terwyl polisie traangas gebruik het om die skare uiteen te jaag. Die Amerikaanse plan […]
# Die Forum for South Africa het die jongste brandstofprysaanpassing gekritiseer en die regering daarvan beskuldig dat hy nie burgers teen stygende lewenskoste beskerm nie. FOSA sê hoë brandstofpryse word nie net deur globale faktore gedryf nie, maar ook deur oormatige belasting en heffings. Tebogo Mashilompane van die organisasie voer aan herhaalde brandstofverhogings stoot vervoer- […]
# President Cyril Ramaphosa says the Presidency will focus on improving coordination across government to drive economic growth, create jobs and reduce poverty. He tabled the Presidency’s budget vote for 2026/2027 in Parliament, outlining the Presidency’s role in aligning departments and state entities to ensure better delivery of national priorities. Ramaphosa says the focus also […]
# Police in the Western Cape are investigating the murder of three people following violent unrest in Mossel Bay. Two Mozambican nationals were killed after violence broke out on Friday and about 55 shacks were set alight. An 18-year-old South African boy was later found dead on Saturday. Five suspects have been arrested. Police spokesperson […]
# The Forum for South Africa has criticised the latest fuel price adjustment, accusing the government of failing to protect citizens from rising living costs. The organisation says high fuel prices are being driven not only by global factors, but also by excessive taxes and levies. The forum’s Tebogo Mashilompane argues that repeated fuel increases […]
# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, prys eienaars van groot openbare en privaat geboue wat aan die vereistes vir Energieprestasie-sertifikate voldoen het. Meer as tien-duisend geboue is geregistreer sedert die program in 2020 van stapel gestuur is, met meer as vyf-duisend-500 sertifikate wat uitgereik is. Graham-Maré sê die departement bevestig registrasies en […]
# Libanon het ‘n gedeeltelike skietstilstand tussen Hizbollah en Israel aangekondig, wat neerkom op ‘n beperkte afskaling van aanvalle waarin duisende mense dood is en die Amerikaans-Israelse oorlog met Iran aangevuur het. Libanon se ambassade in Washington sê dit sal nie die aanvalle beëindig nie, maar vra Israel om nie Beiroet en sy voorstede wat […]
# Die Landdroshof in Alexandra het die bedrog- en korrupsiesaak geskrap teen die hoof van die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap en waarnemende uitvoerende hoof van die Johannesburgse Maatskaplike Behuisingsmaatskappy. Die 29-jarige Themba Mathiba is in Januarie in hegtenis geneem oor beweerde onreëlmatighede in verkryging gedurende sy tyd by die maatskappy. Die Nasionale Vervolgingsgesag is vyf maande toegestaan […]
# Two people have been shot dead in the central Kenyan town of Nanyuki amid protests against US plans to establish an Ebola isolation centre at a nearby military base. Hundreds of demonstrators marched through the streets on Monday, blocking roads and burning tyres while police fired tear gas to disperse them. The US plan […]