President Cyril Ramaphosa says global conflicts and rising oil prices could slow South Africa’s economic recovery. In his Presidency budget vote speech in Parliament, Ramaphosa said tensions in regions such as the Middle East have driven up energy and fertiliser costs, which may affect inflation and the cost of living. He cautioned that these external […]
# President Cyril Ramaphosa says the 2026/2027 Presidency budget will prioritise tackling crime, corruption and inequality. During the Presidency budget vote in Parliament, Ramaphosa said government is strengthening law enforcement, the National Prosecuting Authority and other institutions to improve safety and accountability, while noting that the Madlanga commission is already having an impact. He added […]
# Rugby: Glasgow Warriors expect a huge physical test in Saturday’s United Rugby Championship semifinal against the Bulls. The Scottish outfit had beaten the Pretoria team twice this season, but both games had been very close. Assistant coach Nigel Carolan describes the match as a massive opportunity for them against really tough opposition. He says […]
# Krieket: Sommige spanne sal die pienk bal in dagtoetse gebruik nadat die Internasionale Krieketraad se raad ‘n proefneming daarmee goedgekeur het om verlore tyd weens swak lig te verminder. Pienk balle word reeds in dag-aand-toetse gebruik, terwyl rooi balle nie maklik in swak lig sigbaar is nie. Wit balle, wat in T20’s en eendagwedstryde […]
# President Cyril Ramaphosa sê die 2026/2027 Presidensiebegroting sal die bekamping van misdaad, korrupsie en ongelykheid prioritiseer. Ramaphosa het tydens die stemming in die Parlement oor die begroting van die Presidensie, gesê die regering versterk wetstoepassing, die Nasionale Vervolgingsgesag en ander instellings om veiligheid en aanspreeklikheid te verbeter. Hy het ook genoem dat die Madlanga-kommissie […]
# Adjudant-offisier Karl Sander van die Valke in KwaZulu-Natal het voor die Madlanga-kommissie getuig daar bestaan ‘n kultuur binne die provinsiale Valke-eenheid waar verklikkers geteiken en geviktimiseer word. Sander sê hy is in 2024 verskuif na kantoordiens nadat onbewese korrupsiebewerings teen hom na vore gekom het. Hy het gevra waarom ‘n ander Valke-offisier wat van […]
Rugby: Die Glasgow Warriors verwag ‘n intense fisiese aanslag in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-halfeindstryd teen die Bulle. Die Skotte het die Pretoria-span twee keer hierdie seisoen geklop, maar albei wedstryde was tot aan die einde in die weegskaal. Die hulpafrigter van Glasgow, Nigel Carolan, beskryf die wedstryd as ‘n massiewe geleentheid vir hulle teen taai […]
# Rugby: Die voormalige Springbok-afrigter Jacques Nienaber is onseker oor sy toekoms by die Ierse span Leinster al het hy nog ‘n jaar van sy kontrak oor. Hulle speel die naweek teen die Stormers in die halfeindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap nadat hulle teen Bordeaux verloor het in die eindstryd van die Kampioenebeker. Dit was […]
# ‘n Geheime luitenant-kolonel in die SAPD, Justice Jabulani Duma het aan die Madlanga-kommissie gesê daar is geen amptelike dokument wat ‘n formele prosedure uiteensit vir die voorkeer van vraghouers tydens wetstoepassingsoperasies nie. Duma het gesê beamptes maak staat op gevestigde operasionele praktyke wanneer hulle op inligting reageer. Duma het verduidelik ondersoekbeamptes moet met depot-operateurs […]