Skip to content

Christelike Forum erken Ramaphosa se verklaring oor kerkaanbidding in skole [KLANK]

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum erken die uitspraak deur president Cyril Ramaphosa tydens die ANC-verkiesingsveldtog in Soweto dat kerke ruimte vir aanbidding binne openbare skole gegun moet word. Die forum se president, Marothi Mashashane, is egter versigtig. Hy hoop die verklaring is ‘n opregte verbintenis tot godsdiensvryheid en gemeenskapsopheffing, eerder as ‘n blote veldtogstrategie om die Christelike stem te verseker:

ENG MashashaneONRamaphosa