# KwaZulu-Natal Hawks Unit Commander Gavin Jacob has told the Madlanga Commission he accepted an instruction to store a large drug seizure at the Port Shepstone Hawks offices because he believed the facility was secure. Responding to evidence leader Mahlape Sello, Jacob said brigadier Msizi Nyuswa described the storage area as a strong room, which […]
# Kenyan president William Ruto has called for deeper economic cooperation with South Africa amid global economic uncertainty and weakening multilateralism. Speaking during his State Visit to South Africa, Ruto said the two countries, as major regional economies, have significant opportunities to expand trade, investment and industrialisation. He said the economies are complementary and can […]
# Sakeleiers verklaar dat Johannesburg se bestuurs- en finansiële krisis ‘n nasionale bron van ekonomiese kommer geword het wat dringende optrede vereis. Business Leadership South Africa, Business for South Africa en Business Unity South Africa waarsku die stad, wat bykans 16-persent tot Suid-Afrika se bruto-binnelandse produk bydra, het ernstige uitdagings, met vervallende infrastruktuur, stygende skuld […]
# Die Wes-Kaapse regering sê rampbestuurspanne bly op hoë gereedheidsgrondslag terwyl swaar reën steeds die Sentrale Karoo en Tuinroete beïnvloed. Die N1 by Leeu Gamka is gesluit weens oorstromings en verskeie ander paaie, insluitend die Molteno-pas en dele van die R328 ook gesluit is weens weerverwante skade. Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, […]
# Die internasionale e-taxidiens Uber brei sy vloot selfbestuur-voertuie uit om data in te samel. Die aanvanklike vloot van 50 aangepaste elektriese voertuie sal toegerus word met ‘n verskeidenheid sensors, insluitend kameras, afstand-waarnemingstelsels en radar-eenhede. Hierdie voertuie sal, anders as robot-taxis, deur mense bestuur word en gebruik word om volledige pad- en verkeersdata in te […]
# AfriForum says the government is still silent on rural violence despite ten farm attacks reported last month. The organisation states the attacks were extremely violent, with victims assaulted, tied up and in some cases shot, including farm workers in Limpopo. Other incidents were reported in Delmas in Mpumalanga, Stellenbosch in the Western Cape, and […]
# Tennis: Flavio Cobolli span alles in in sy poging om die Franse Ope te wen, insluitend om die 14-malige Spaanse kampioen Rafael Nadal se gunstelingstort op Roland Garros te gebruik. Die tiende-gekeurde Italianer pak sy tiende-gekeurde landgenoot Matteo Arnaldi môre vir ‘n plek in Sondag se eindstryd. Cobolli het die Kanadees Felix Auger-Aliassime in […]
# Authorities in Beijing and Hong Kong have implemented heightened security measures as China marks the 37th anniversary of the Tiananmen Square crackdown. The protests were initially sparked by the death of a pro-reform leader, but students expanded their demands to include freedom of speech and media, democratic reforms, and an end to government corruption. […]
# President Cyril Ramaphosa se aansoek om die Phala Phala-verslag van die Parlement se Artikel 89-paneel te hersien en tersyde te stel, sal vroeg in September in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aangehoor word. Dit hou verband met die Konstitusionele Hof se uitspraak dat die Parlement se besluit van Desember 2022 om die verslag te verwerp, ongeldig […]