# Die voormalige speaker van die Parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula se korrupsiesaak is tot 7 September uitgestel vir uitspraak oor haar aansoek vir ontslag. Die Hooggeregshof in Pretoria het argumente van haar regspan en die staat aangehoor, wat die aansoek teengestaan het. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê Mapisa-Nqakula staan tereg op […]
# Die woordvoerder van die Madlanga-kommissie, Jeremy Michaels, sê die geskorste adjunk- Misdaadintelligensie-hoof, Feroz Khan, is gedagvaar om vandag voor die kommissie te verskyn, en die dagvaarding bly van krag. Dit kom te midde van berigte dat Khan weer in die hospitaal opgeneem is nadat hy in Junie in Johannesburg geskiet en gewond is. Michaels […]
# Die DA in die Wes-Kaap vra ‘n dringende ondersoek na ‘n video wat wys hoe ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ‘n vrou in Tafelsig, Mitchells Plain verbaal en fisies aanrand. Benedicta van Minnen van die party sê die lid moet gedissiplineer word of strafregtelik vervolg word indien die bewerings bevestig word. Van […]
# Rugby: Wallabies coach Les Kiss says his charges are learning to hold their nerve when the pressure mounts. Australia held on to beat a relentless Argentina this weekend, handing Kiss his third successive victory since taking over. This was the Wallabies’ first four-match winning streak since 2021 after beating Italy in Joe Schmidt’s last […]
# The #NotFitForPurpose campaign has launched a constitutional challenge against the National Council on Gender-Based Violence and Femicide Act. The campaign believes the law does not give the council enough independence, authority, resources and accountability to effectively fight GBVF. The campaign’s Kayan Leung told the media the court action is aimed at ensuring the council […]
# Build One South Africa calls for a public report on the implementation of recommendations from the Khampepe commission, three years after the Usindiso building fire in Johannesburg that killed 76 people. The party wants the City of Johannesburg and Gauteng government to reveal what action has been taken and how similar tragedies will be […]
# The Madlanga commission, investigating criminality, corruption, and political interference in the criminal justice system, will go into recess from Thursday until 11 September. Public hearings will end this week on Wednesday and resume on 14 September. The seven-working-day break is needed to allow two commissioners to honour prior commitments. The commission’s Jeremy Michaels says […]
# Build One South Africa vra ‘n openbare verslag oor die implementering van aanbevelings deur die Khampepe-kommissie, drie jaar na die Usindiso-geboubrand in Johannesburg wat die lewens van 76 mense geëis het. Die party wil hê die Stad Johannesburg en die Gautengse regering moet bekendmaak watter stappe geneem is en hoe soortgelyke tragedies voorkom sal […]
# Rugby: Die Wallabies-afrigter Les Kiss sê sy span leer om kalm te bly wanneer die druk toeneem. Australië het vasgebyt om ‘n meedoënlose Argentinië hierdie naweek te klop. Dit het aan Kiss sy derde agtereenvolgende oorwinning gegee sedert hy oorgeneem het. Dit is die Wallabies se eerste wenlopie van vier wedstryde sedert 2021 nadat […]