# The DA says both the Health Ombud and Wits University must urgently intervene to restore proper management and accountability at the Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital. The party has raised concerns about heart surgery outcomes at the hospital, pointing to high mortality and complication rates as well as alleged management and training failures in […]
# Soccer: World governing body FIFA has banned spectators from taking re-usable water bottles to World Cup games for safety reasons. Cups, jars and cans are also prohibited. FIFA says this is to lower the risk of fans throwing missiles onto the playing field. It says it is committed to the protection of the health […]
# Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een, Juan Carlos Ferrero, is baie geïnteresseerd om die huidige topspeler, Jannik Sinner, se afrigter te word. Dit volg na sy vertrek uit die kamp van sy Spaanse landgenoot, Carlos Alcaraz, verlede jaar na ses jaar waartydens die nommer-twee ses Grand Slam-titels verower het. Ferrero is gevra oor die moontlikheid om […]
# Suid-Afrika se vervaardigingsektor het in Mei binne die groeigebied gebly, maar tekens van verlangsaming getoon. Die Absa-aankopebestuurdersindeks het van 53 punte in April tot 51 punte gedaal namate produksie en nuwe bestellings verswak het nadat ‘n tydelike toename in aanvraag afgeneem het. Voorraadvlakke het tot ‘n tweejaar-hoogtepunt gestyg, terwyl kostedruk steeds hoog was ondanks […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê skole in die Eden- en Sentraal-Karoo-distrikte sal vandag soos beplan heropen na onlangse ontwrigting met oorstromings. Slegs skole wat toestemming gekry het weens paaie wat toe is of onveilige toegang het sal gesluit bly, en by daardie skole sal die ouers direk in kennis gestel word. Die LUR vir Onderwys, […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die Nulane-korrupsiesaak weer by die Bloemfonteinse Landdroshof in die Vrystaat registreer. Die saak hou verband met die beweerde onreëlmatige toekenning van ‘n kontrak van byna 25-miljoen-rand vir die provinsiale Landboudepartement aan die Gupta-gekoppelde Nulane Investments. Die woordvoerder van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Henry Mamothame, sê die saak sal in September […]
# Die DA vra vir ‘n nasionale oudit van die DNS-agterstand, asook ‘n volledige omkeerplan om ernstige personeeltekorte, toerustingmislukkings en laboratoriumbeperkings in die forensiese stelsel reg te stel. Dit volg op nuwe bevindinge wat groot vertragings in forensiese toetse ontbloot het. Ian Cameron van die party sê sowat 175-duisend DNS-gevalle het voorgeskrewe tydlyne oorskry, ondersoeke […]
# Action Society sê die forensiese DNS-stelsel is in ‘n krisis, met 97-persent van monsters wat wetlike sperdatums mis en meer as 175-duisend sake wat vertraag is. Die organisasie waarsku die agterstande vertraag vervolgings, verswak hofsake, en families van slagoffers moet wag vir antwoorde. Juanita du Preez van Action Society sê die Parlement het ook […]
# Statistiek Suid-Afrika sê elektrisiteitsproduksie het in April met nege-persent gedaal, terwyl verbruik met vyf-persent gedaal het. Op ‘n maandelikse basis het opwekking met 1,7-persent gedaal, wat die afwaartse neiging van die afgelope maande voortsit. Elektrisiteitsverbruik het ook met 1,3-persent gedaal vanaf Maart, hoewel dit ‘n effense toename oor die afgelope drie maande getoon het. […]