# ‘n Navorser aan die Universiteit van Pretoria, Hanlie Smuts, sê die koste van die berging van die wêreld se toenemende donker data – data wat gebêre maar nooit gebruik word nie – laat ‘n beduidende koolstofvoetspoor. Datasentrums is wêreldwyd die oorsaak van sowat twee-persent van koolstof- of kweekhuisgas-vrystellings, wat na verwagting teen 2030 sal […]
# Numsa en die Suid-Afrikaanse Akteursgilde sê die kreatiewe sektor is parasities en teer op die werk van kunstenaars terwyl laasgenoemde regverdige vergoeding en sekerheid ontsê word. Die dood van die aktrise, Nandi Nyembe, verlede maand het die debat oor gebrek aan ondersteuning vir Suid-Afrikaanse kunstenaars wat nie kan werk nie, laat hervat. Numsa-woordvoerder Phakamile […]
# Altesaam 346 verdagtes is tydens Operasie Shanela in Silverton en Villieria in Tshwane weens verskeie misdade gearresteer. Hulle oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting, gewapende roof en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 44 gedokumenteerde buitelandse burgers is ook aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig:
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms met swaar reën in groot dele van Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal wat tot oorstromings van paaie en nedersettings kan lei. Inwoners in laagliggende gebiede word aangeraai om bykomende voorsorgmaatreëls te tref. Die Weerdiens sê die donderstorms kan lewensgevaarlik wees omdat die […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het Transnet se Haweterminale geloof vir sy verbetering in operasionele doeltreffendheid. Die instelling het sedert Junie vanjaar gemiddeld 90-duisend vraghouers per week hanteer, wat ʼn groot verbetering is op verlede jaar se volume van sowat 65-duisend. Op ʼn jaargrondslag is dit ʼn toename van 7,2-persent. Die departement se […]
# Rugby: Springbok Women coach Swys de Bruin says there are a lot of positives to take from their final World Cup Pool D match against France in Northampton. South Africa suffered a disappointing 57-10 defeat to the Les Bleues and will now face defending champions New Zealand in the quarterfinals on Saturday. De Bruin […]
# Western Cape MEC of Infrastructure, Tertuis Simmers, will officially reopen Main Road 310, reconnecting the town of Citrusdal to the N7 highway today. This follows extensive flood damage in 2024. Simmers says the reconstruction of the MR310 was declared an emergency repair project for humanitarian reasons, with a key focus not only on restoring access […]
# President Cyril Ramaphosa sê die stryd teen korrupsie is ingewikkeld, veelvlakkig en volgehoue, en vereis die aftakeling van stelsels van patronaatskap wat oor baie jare gevestig is. Ramaphosa het die finale verslag van die Nasionale Teenkorrupsie Adviesraad meer as ‘n week gelede ontvang. Daarin word onder meer aanbeveel dat ‘n permanente, onafhanklike, oorkoepelende teen-korrupsieliggaam […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Jaco Londt, sê die Fountain of Hope intermediêre kinder- en jeugsentrum in Philippi is ʼn belangrike antwoord op ʼn voortslepende gaping in die land se kinderbeskermingstelsel. Die sentrum is die eerste van sy soort in Suid-Afrika en bied verblyf en ondersteuning aan jongmense wat oorgaan van veilige sorg […]