# Metrorail in die Wes-Kaap sê ‘n ondersoek is aan die gang na vanoggend se botsing tussen ‘n voertuig en ‘n trein op ‘n spooroorgang in Philippi, Kaapstad. Die bestuurder het na bewering waarskuwingseine geïgnoreer van Trein 9904 wat na Nyanga op pad was. Dienste op die Sentrale Lyn is vir ‘n rukkie ontwrig, maar […]
# Civic movement Soil of Africa demands the immediate deployment of Gauteng crime wardens to conduct daily searches at township schools following the fatal stabbing of a grade eleven learner at Lesedi Secondary School in Lethabong, east of Pretoria. They claim gangsterism is rising due to the lack of sports and skills development programmes. The […]
# Gemoedere het hoog geloop gedurende die openingsdag van die Verkiesingskommissie se Partypolitieke befondsing-simposium in Durban, met kleiner partye wat aandring op dringende hervormings oor hoe politieke befondsing toegewys word. Die twee-dag geleentheid bring politieke organisasies bymekaar om die omvang en die doeltreffendheid van die Wet op Partypolitieke Befondsing te oorweeg. Die Nasionale Persklub berig […]
# Athletics: Sports minister Gayton McKenzie has called for a probe into the alleged irregular credit card use by Athletics South Africa president, James Moloi. This comes after ASA faced tough questions from Parliament’s portfolio committee on Sport over Moloi’s transactions at taverns, shisanyamas, and liquor stores. Speaking to SABC News, McKenzie slammed the alleged […]
# Johannesburgse metropolisiebeamptes het ‘n vrou gered toe haar eks-kêrel gepoog het om haar te ontvoer. Beamptes het omstreeks 4-uur vanoggend ‘n verdagte voertuig op die N1 naby 14de Laan opgemerk. Die vrou het vanuit ‘n Hyundai sonder kopligte om hulp geskree. ‘n Hoëspoed-jaagtog het gevolg tot in Delarey, waar dit geëindig het. Die verdagte […]
# Kwanobuhle police in the Eastern Cape have launched a double murder investigation following the discovery of two burnt female bodies in Khayelitsha this morning. Police spokesperson André Beetge says the remains were found in bushes near 4th Avenue in Khayelitsha, and early findings suggest the victims were aged between 17- and 19-years-old:
# A series of strong blasts was heard in parts of the Iranian capital of Tehran on the sixth day of the conflict with arch-nemesis Israel. At least five columns of smoke could be seen in the east and southeast of the city. The Israeli Air Force also confirmed that it is currently striking military […]
# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, hou vandag ’n mediakonferensie by die Mhulu Luxury Boutique Hotel in Midrand om dringende nasionale uitdagings en die huidige politieke klimaat te bespreek. Die verwagtig was dat hy ná sy afdanking as ‘n parlementslid sou dien. Die nuuskonferensie volg na sy afwesigheid tydens die MK Jeugdag-optog […]
# Die opperleier van Iran, die Ayatollah Ali Khamenei, sê die land sal nooit oorgee soos wat president Donald Trump eis nie. Hy waarsku Amerika dat dit “onherstelbare skade” in die gesig staar as dit ingryp om Israel te ondersteun. Trump dring aan op Iran se “onvoorwaardlike oorgawe”, terwyl hy gespog het dat Amerika Khamenei […]