# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê die versoekskrif wat hy van die teen-immigrasiegroep March and March ontvang het sal deur die tersaaklike regeringskanale oorweeg word. Die betoging in KuGompo City was deel van die groep se nasionale veldtog oor immigrasie-verwante kwessies. Mabuyane het hulle verbintenis herbevestig om na almal se bekommernisse te luister, maar […]
# Minister of Higher Education and Training, Buti Manamela, has enforced strict consequence management and accountability processes at the Construction Education and Training Authority. CETA was placed under administration in August last year due to systemic failures, including four consecutive qualified audit opinions, and significant overcommitment of discretionary grants, over 2.7-billion-rand in total commitments against […]
# Eastern Cape premier, Oscar Mabuyane, says the memorandum of demands he has received from anti-immigration civic group March and March Movement, will be processed through the appropriate channels. The group staged a protest in KuGompo City as part of its national campaign on immigration-related matters. Mabuyane has reaffirmed their commitment to listening to citizens’ concerns […]
# Die adjunkminister in die Presidensie, Kenny Morolong, sê die kabinet het ‘n jaarlange program gerig op die viering van grondwetlike waardes, versterking van burgerlike deelname en die bevordering van maatskaplike eenheid, goedgekeur. Dis in aanloop tot die 50ste viering van Jeugdag. Morolong sê die regering sal volgende Donderdag die Mylpale van Vryheid-veldtog by die […]
# Die Stad Tshwane sê die pogings tot ekonomiese herstel toon vordering en weerspieël die vroeë uitwerking van die Tshwane Ekonomiese Herlewingstrategie wat in April ingestel is. Die waarde van nuwe geverifieerde privaatsektorprojekte in die beleggingspyplyn het toegeneem van 1,7-miljard-rand in Junie verlede jaar tot 15,4-miljard-rand in Maart vanjaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en […]
# Soccer: Bafana Bafana coach, Hugo Broos, has assured South Africans the team will put up a good fight in tonight’s World Cup opening match against co-host Mexico at Estadio Azteca. The encounter is a rematch of the 2010 group opener, in which the two sides shared the spoils in a 1-all draw in Johannesburg. […]
# Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, doen ʼn beroep op lande om die Konvensie vir die Regte van Persone met Gestremdhede vinniger in te stel. Sy het gister by die Verenigde Nasies se hoofkwartier in New York, Suid-Afrika se verklaring gelewer by die 19de sitting van die Konferensie van […]
# Ten minste 15 mense, elf burgerlikes en vier veiligheidspersoneellede, is dood in gewelddadige gevegte tussen betogers en veiligheidsmagte in die Pakistan-beheerde Kashmir. Ten minste 50 mense is beseer. Die onrus het uitgebreek na ‘n oproep deur die Gesamentlike Awami Aksiekomitee, ‘n koalisie van aktivistegroepe, aan inwoners om na die streek se hoofstad, Muzaffarabad, op […]
# Tennis: Die 23-malige Grand Slam-kampioen, Serena Williams, se terugkeer word dalk kortgeknip nadat haar Queen’s-dubbelsmaat, Victoria Mboko, weens ʼn besering in haar enkelspel-wedstryd moes onttrek. Die 19-jarige Kanadees het ʼn kniebesering opgedoen en moes uit haar wedstryd teen Karolina Pliskova onttrek, met die telling op 6-2, 3-4 in die Tsjeg se guns. Volgens die […]