# Die Stad Tshwane sê die pogings tot ekonomiese herstel toon vordering en weerspieël die vroeë uitwerking van die Tshwane Ekonomiese Herlewingstrategie wat in April ingestel is. Die waarde van nuwe geverifieerde privaatsektorprojekte in die beleggingspyplyn het toegeneem van 1,7-miljard-rand in Junie verlede jaar tot 15,4-miljard-rand in Maart vanjaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en […]
# Soccer: Bafana Bafana coach, Hugo Broos, has assured South Africans the team will put up a good fight in tonight’s World Cup opening match against co-host Mexico at Estadio Azteca. The encounter is a rematch of the 2010 group opener, in which the two sides shared the spoils in a 1-all draw in Johannesburg. […]
# Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, doen ʼn beroep op lande om die Konvensie vir die Regte van Persone met Gestremdhede vinniger in te stel. Sy het gister by die Verenigde Nasies se hoofkwartier in New York, Suid-Afrika se verklaring gelewer by die 19de sitting van die Konferensie van […]
# Ten minste 15 mense, elf burgerlikes en vier veiligheidspersoneellede, is dood in gewelddadige gevegte tussen betogers en veiligheidsmagte in die Pakistan-beheerde Kashmir. Ten minste 50 mense is beseer. Die onrus het uitgebreek na ‘n oproep deur die Gesamentlike Awami Aksiekomitee, ‘n koalisie van aktivistegroepe, aan inwoners om na die streek se hoofstad, Muzaffarabad, op […]
# Tennis: Die 23-malige Grand Slam-kampioen, Serena Williams, se terugkeer word dalk kortgeknip nadat haar Queen’s-dubbelsmaat, Victoria Mboko, weens ʼn besering in haar enkelspel-wedstryd moes onttrek. Die 19-jarige Kanadees het ʼn kniebesering opgedoen en moes uit haar wedstryd teen Karolina Pliskova onttrek, met die telling op 6-2, 3-4 in die Tsjeg se guns. Volgens die […]
# Deputy minister in the Presidency, Kenny Morolong, says Cabinet has approved a year-long programme, aimed at celebrating constitutional values, strengthening civic participation and promoting social cohesion. This as South Africa is moving towards the 50th anniversary of Youth Day. Morolong says government will launch the Milestones of Freedom Campaign at the Union Buildings in […]
# Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, sê die Spesiale Ondersoekeenheid maak vordering met sy ondersoek na korrupsie by die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die minister het die skema verlede maand weens onbestendige bestuur onder administrasie geplaas. Tot op hede het die ondersoekeenheid twee-miljard-rand by die skema teruggekry. Die departement se woordvoerder, Matshepo […]
# The City of Tshwane says the economic recovery efforts are gaining momentum, reflecting the early impact of the Tshwane Economic Revitalisation Strategy adopted in April. The value of new verified private sector projects in the investment pipeline have increased from 1.7-billion-rand in June last year to 15.4-billion-rand by the end of March this year. […]
# Die DA in Gauteng sê die dodelike massaskietery in die Jumpers informele nedersetting in Cleveland wys weer op die toenemende misdaadkrisis en hoe wetstoepassing nie aan inwoners die veiligheid en sekuriteit bied wat hulle verdien nie. Die skietery, wat die polisie met onwettige mynbedrywighede verbind, het die lewens van 12 mense geëis en ten […]