# Die Departement van Binnelandse Sake sê nie een van die 268 Nigeriese burgers wat gisteraand uit die land gesit is, was wettig in Suid-Afrika nie. Sowat ʼn duisend Nigeriërs het geregistreer om voor teenmigrante-groepe se sperdatum van 30 Junie gerepatrieer te word, en 500 het goedkeuring gekry. Van die 500 was 268 ongedokumenteer. Die […]
# Minister for Women, Youth and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, has called on countries to accelerate the implementation of the Convention on the Rights of Persons with Disabilities. She delivered South Africa’s country statement at the 19th Session of the Conference of States Parties to the CRPD, at the United Nations headquarters in New York […]
# Amerika het vir die tweede agtereenvolgende dag met nuwe aanvalle op Iran begin nadat president Donald Trump gewaarsku het aanvalle gaan hervat word weens stadige vordering met onderhandelinge om die oorlog te beëindig. Die Amerikaanse opperbevel sê Iranse militêre waarnemingstelsels en kommunikasiestelsels, asook lugafweerterreine was die teikens. In antwoord hierop sê Iran se Islamitiese […]
# At least 15 people, eleven civilians and four security personnel, have been killed in violent clashes between protesters and security forces in Pakistan-administered Kashmir. At least 50 people have been injured. The unrest erupted following a call from the Joint Awami Action Committee, a coalition of activist groups, urging citizens to march to the regional […]
# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, en die snelbouler Gus Atkinson is uitgelaat uit die span vir die tweede toets teen Nieu-Seeland. Hulle word ondersoek vir die verbreking van span-protokolle. Hulle het die span se middernag-klokreël verbreek toe hulle Maandag in die vroeë oggendure in ‘n nagklub in ʼn onderonsie met ʼn rugbyspeler van […]
# The DA in Gauteng says the Jumpers Informal Settlement’s deadly mass shooting in Cleveland is a reminder of the escalating crime crisis, and exposes the failure by law enforcement to provide residents with the safety and security they deserve. The shooting, which police have linked to illegal mining, claimed the lives of 12 people, […]
# Tennis: Twenty-three-time Grand Slam champion Serena Williams’ comeback could be cut short, after her doubles partner at Queen’s, Victoria Mboko, retired injured in her singles match. The 19-year-old Canadian suffered a knee injury and was forced to retire during her match against Karolina Pliskova, with the score 6-2, 3-4 to the Czech in the second […]
# Die Nasionale Vergadering se Reëlskomitee het die reëls wat die werk van die Ampsklagkomitee moet lei, teruggestuur om verfyn te word. Komiteelede het bevraagteken of ʼn president slegs vir regstreekse optrede in ʼn staat van beskuldiging geplaas kan word, of ook vir indirekte optrede. Hulle verskil ook oor die kwessie of slegs sekere parlementslede […]
# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het aanbeveel dat die Makana plaaslike munisipaliteit in die Oos-Kaap se raad ontbind en ʼn regsgeding ingestel word teen burgemeester Yandiswa Vara en haar leierskap. Dit volg nadat die kommissie ʼn verdoemende verslag vrygestel het oor die munisipaliteit se water- en sanitasiekrisis. Hy sê sistemiese en strukturele mislukkings skend inwoners se […]