Skip to content

BOSA se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad belowe beter leierskap [KLANK]

# Build One South Africa se burgemeesterskandidaat vir Kaapstad, Roger Solomons, doen ‘n beroep dat inwoners as kliënte behandel word, nie net as kiesers nie. Solomons het tydens die party se amptelike bekendstelling van sy plaaslikeregeringsmanifes vir 2026 in Johannesburg gesê uitstekende dienslewering, diensgelykheid en bekwame, deursigtige leierskap bly ‘n prioriteit. Hy doen ‘n beroep op inwoners om deel te neem aan die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November en etiese leiers verkies wat daartoe verbind is om gemeenskappe en die stad te verbeter:

ENG-SolomonsOnCapeTown