# Adjunkpresident Paul Mashatile, in sy hoedanigheid as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-raad, sluit vandag die laaste sitting van die negende Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-konferensie in Boksburg, Gauteng, af. Die vierdaagse konferensie met die tema “Vuka, Let’s Unite Towards a TB-Free World!”, het besin oor vordering in die stryd teen TB, en maatreëls geïdentifiseer om […]
# The National Assembly’s Rules Committee has referred the rules set out to guide the work of the Impeachment Committee back to the Rules Subcommittee for refining. Members of the committee have questioned whether a president can be impeached for direct conduct only or also indirect conduct. They also clashed over whether only certain members […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, waarsku oor die gevolge van toenemende geweld in die Midde-Ooste en vra volle ondersteuning vir ʼn tweestaat-oplossing. Vredesonderhandelinge tussen Amerika en Iran het tans ʼn dooiepunt bereik terwyl onlangse aanvalle dreig om die vordering wat reeds gemaak is, te ontspoor. Guterres het gister die Veiligheidsraad toegespreek en […]
# Die EFF in Gauteng het Dinsdagaand se massaskietvoorval in die Jumpers informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, ten sterkste veroordeel. Twaalf mense is in die voorval dood. Die polisie reken die massaslagting hou verband met konflik oor onwettige myn-sindikate wat in die gebied bedrywig is. Die EFF sê onwettige mynbedrywighede het ʼn groot bron van […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê hy erken onlangse spanning oor buitelanders het Suid-Afrika se verhoudings in Afrika geraak, maar waarsku teen waninligting. Volgens berigte uit Ghana is twee Nigeriërs dood en 15 Ghanese in die hospitaal opgeneem nadat hulle tydens onlangse betogings teen buitelanders aangerand is. Lamola het aan […]
# The South African Human Rights Commission has recommended that the council of Makana Local Municipality in the Eastern Cape be dissolved, and legal action be taken against mayor Yandiswa Vara and her leadership. This comes as the commission has released a scathing report on the municipality’s water and sanitation crisis, citing systemic and structural […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê die hervormings in die departement is daarop gemik om verantwoordbaarheid te verbeter, openbare geld te beskerm en voortslepende institusionele mislukkings aan te spreek. Hy het kommer uitgespreek oor die Eiendomsbestuurshandelsentiteit, wat verantwoordelik is vir die bestuur van een van Suid-Afrika se grootste openbare eiendomsportefeuljes. […]
# President Donald Trump sê Iran het te lank geneem om ‘n ooreenkoms te onderhandel en sal nou die prys moet betaal. Dit volg nadat die twee mekaar aangeval het nadat ‘n Amerikaanse helikopter vroeër hierdie week afgeskiet is. Die Amerikaanse weermag het Iranse lugverdediging, grondbeheerstasies en radarterreine geteiken. In vergeldingsaanvalle het Teheran Amerikaanse basisse […]
# Die Gautengse polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê Dinsdagaand se massaskietery in die Jumpers informele nedersetting in Cleveland, Johannesburg, kan gekoppel word aan onwettige mynbou in die gebied. Die skietery het die lewens van 12 mense geëis en minstens nege is gewond. Die polisie het ‘n soektog na ongeveer tien verdagtes van stapel gestuur. Mthombeni sê […]