# Die EFF-leier, Julius Malema, het onderneem om munisipale skuld wat deur arm inwoners verskuldig is, af te skryf indien die party in Mbombela, Mpumalanga die beheer daar oorneem. Malema het tydens die EFF se Mpumalanga-manifesbekendstelling in eMalahleni, in aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November, gepraat. Hy het ANC-amptenare se leierskap gekritiseer. Hy sê die belofte vorm deel van ‘n breër veldtog om arm gemeenskappe eerste te stel en dienslewering te verbeter:
Malema onderneem om arm inwoners se munisipale skuld af te skryf [KLANK]
ENG-MalemaOnDebt