# Die Kanadese regering het die Wet op Veilige Sosiale Media ingestel om sosiale media platforms en kunsmatige-intelligensie-dienste aanspreeklik te hou en toegang vir kinders onder 16 te beperk. Ouers en aktiviste vra die versterking van kinders se aanlyn veiligheid en ander lande oorweeg soortgelyke wetgewing. Die minister van Kultuur, Marc Miller, sê hoewel bestaande […]
# The National Prosecuting Authority in the Western Cape has confirmed that Bitou Municipality deputy mayor Nokuzola Kolwapi is expected to appear in the Plettenberg Bay Magistrate’s Court on 23 June. Kolwapi was served with a summons in connection with an incident in December last year when she allegedly discharged a firearm during her son’s […]
# The Fuels Industry Association of South Africa says its inaugural Fuels Industry Imbizo comes at a critical time for the sector. Executive director Avhapfani Tshifularo says discussions focused on industry readiness for the Clean Fuels Programme set for implementation next year, future fuel demand, new energy vehicles and the role of biofuels in the […]
# Atletiek: Die Amerikaanse tiener Cooper Lutkenhaus word beskou as ‘n ster van die toekoms nadat hy die Olimpiese kampioen, Emmanuel Wanyonyi, in die 800-meter op die Diamantliga-byeenkoms in Oslo, Noorweë verslaan het. Die 17-jarige het in ‘n persoonlike beste tyd van een-minuut-42,08-sekondes gewen al het die Keniaan ook sy beste tyd van die seisoen […]
# The City of Johannesburg’s Department of Human Settlements has launched a crackdown on businesses and residents failing to honor rental agreements in the Johannesburg Social Housing Company-owned properties. Mayoral committee member for Human Settlements Mlungisi Mabaso led an operation in the inner city aimed at recovering outstanding debt and addressing illegal occupation and subletting. Several […]
# Europe’s Future Combat Air System fighter jet programme has broken down and was offically cancelled. German chancellor Friedrich Merz and French president Emmanuel Macron agreed to scrap the multi-billion-euro project after manufacturers failed to resolve a long-running industrial and strategic deadlock. The breakdown is the result of irreconcilable differences across multiple fronts, including the […]
# Padwedlope: Kaapstad is ingesluit in die Wêreldmarathonreeks – die eerste wedloop in Afrika wat erkenning kry en die agste wêreldwyd. Vanjaar se geleentheid op 24 Mei was die laaste beoordelings-fase. Die Moederstad sluit aan by Tokio in Japan, Boston, Chicago en New York in Amerika, die Britse hoofstad, Londen, Sydney in Australië en die […]
# Die George-munisipaliteit sê data-insameling vir die samestelling en instandhouding van die algemene waardasierol en aanvullende waardasierolle vir eiendomme vorder goed. Die data-insamelingsproses het middel April begin. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê die proses sluit in die insameling van data en foto’s van die straat-aansig van sowat 50-duisend eiendomme. Sy sê dis belangrik om […]
# Krieket: Die veelsydige veteraan Marizanne Kapp sê die Protea-vrouespan moet nie slegs op kaptein Laura Wolvaardt se puik spel staatmaak in die T20-Wêreldbekertoernooi wat môre in Engeland en Wallis begin nie. Sy sê die res van die spelers moet ook hulle kant bring sodat hulle die toernooi kan wen nadat hulle drie vorige Wêreldbeker-eindstryde […]