# Die LUR vir Menslike Nedersettings in Gauteng, Tasneem Motara, sê die departement sal die lewering van behuising, die oordrag van titelaktes en die opgradering van informele nedersettings gedurende die 2026/27-boekjaar prioritiseer. Teikens sluit in die konstruksie van agtduisend-448 wooneenhede, die lewering van 300 gedienste erwe en die registrasie van vyfduisend-681 titelaktes. Motara sê die […]
# U.S. President Donald Trump and mediator Pakistan said yesterday an initial deal to end the war in the Middle East would be signed today, although Iran denied it would take place so soon. Pakistani Prime Minister Shehbaz Sharif said the two sides had agreed on a framework for a peace deal and Islamabad was preparing for signing today, […]
# Motorsport: George Russell of Mercedes claimed pole position for the Barcelona-Catalunya Grand Prix after a thrilling end to the qualifying session yesterday. The Briton clinched his third pole of the season by finishing just 0.064-seconds ahead of Lewis Hamilton in his upgraded Ferrari, who bumped championship leader Kimi Antonelli in the other Mercedes on […]
# Familie en vriende van Cartrack-werknemer Gcina Dhladhla het vandag in Soweto bymekaargekom vir haar begrafnis. Die 29-jarige is by Cartrack se Rosebank-kantore dood nadat sy na bewering siek aangemeld het voordat sy glo gedwing is om aan te hou werk. Die voorval het wydverspreide openbare verontwaardiging ontlok en hernude oproepe vir verantwoordbaarheid. Betogers het […]
# Gautengse LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, sê vinnige bevolkingsgroei plaas steeds druk op behuising, infrastruktuur en basiese dienste regoor die provinsie. Motara het tydens die aanbieding van die departement se 2026/27-begroting na prestasies verwys, insluitend die verkryging van grond vir toekomstige ontwikkelings. Ten spyte van fiskale beperkings het die departement 5,5-miljard-rand toegeken vir […]
# Die Gauteng Provinsiale Wetgewer se Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid, saam met Gun Free South Africa, begin vandag ‘n Geweervrye veldtog in die provinsie om die groeiende verspreiding van vuurwapens en die gepaardgaande misdaad te bestry. Die inisiatief volg na onlangse dodelike skietvoorvalle, insluitend die tragedie in die Cleveland-informele nedersetting in Johannesburg waar 12 mense dood […]
# Family and friends of Cartrack employee Gcina Dhladhla have gathered in Soweto today for her funeral. The 29-year-old died at Cartrack’s Rosebank offices after she allegedly reported sick before allegedly being required to continue working. The incident has sparked widespread public outrage and renewed calls for accountability. Protesters have since demonstrated outside Cartrack’s headquarters, […]
# Padwedlope: Die verdedigende Comrades-marathonkampioen, Tete Dijana, hoop om sy titel te behou wanneer hy saam met ongeveer 22-duisend atlete môre in die 50ste opwedloop van Durban na Pietermaritzburg wegspring. Dijana het in Durban gesê om te wen begin met voorbereiding en geestelike krag wat deur oefening ontwikkel word. Sy grootste teenstander, Edward Mothibi, sê […]
# Gauteng Human Settlements MEC Tasneem Motara says rapid population growth continues to place pressure on housing, infrastructure and basic services across the province. Presenting the department’s 2026/27 budget, Motara highlighted achievements including the acquisition of land for future developments. Despite fiscal constraints, the department has allocated 5.5 -billion-rand towards housing delivery, informal settlement upgrades, […]