Skip to content

Rethink Your Drink sê Suid-Afrika benodig gekoördineerde optrede teen fetale alkohol-sektrumversteuring [KLANK]

# Die Rethink Your Drink-veldtog vra ‘n gekoördineerde nasionale strategie om fetale alkohol-spektrumversteuring te voorkom. Vandag is Internasionale Fetale Alkohol-spektrumversteuring-bewustheidsdag, waartydens die gevare van drankgebruik tydens swangerskap uitgelig word. Daar word geraam dat sowat een uit elke tien Suid-Afrikaanse kinders met FASD saamleef. Woordvoerder Kashifa Ancer sê gefragmenteerde pogings deur gesondheids-, onderwys- en maatskaplike dienste misluk om die toestand te voorkom en die lewenslange gevolge daarvan voldoende teen te werk:

AFR AncerONDisorder