# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê hy wil sterk vennootskappe met plaaslike rolspelers handhaaf en seker maak sakebedrywighede word nie ontwrig tydens die George-fees in Desember nie. Burgemeester Jackie von Brandis en munisipale bestuurder Godfrey Louw, asook die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het met plaaslike sake-eienaars vergader wie se ondernemings […]
# Award-winning South African comedian Stuart Taylor will be bringing his latest stand-up masterpiece, Odd Man Out, to the Baxter Theatre in Cape Town and Johannesburg’s Theatre on the Square in November. His newest show takes an honest and hilarious look at what it means to be a little out of place and why being the […]
# Die Durban Universiteit vir Tegnologie se Studentedienstoekennings vier die uitstaande talente en merkwaardige bydraes van studente wat die doelwitte van ENVISION 2030 bevorder. Die toekenningseremonie vereer individue en groepe vir hulle betekenisvolle bydrae tot die universiteitsgemeenskap. Vanjaar se Studentedienstoekennings het agt kategorieë bevat, wat elk ‘n unieke aspek van studente-uitnemendheid en -prestasie toelig. Onder […]
# Die Stad Kaapstad sê sy konsep-vervaardigingsondersteuningsbeleid is die volgende stap om die metro die maklikste en aantreklikste plek te maak om sake in Suid-Afrika te doen. Die beleid is tot 3 Desember beskikbaar vir openbare kommentaar en insette. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê hulle werk voortdurend aan die vermindering van burokratiese […]
# Die ACDP sê Tshwane het groter polisiesigbaarheid nodig en die land het forensiese laboratoriums nodig wat werk. Dit volg na die moord Sondag op twee jong vroue in Mamelodi-Oos wat met skietwonde in die kop aangetref is. ʼn Agt-en-dertigjarige man is in verband met die moorde in hegtenis geneem. ACDP-woordvoerder Thabang Moshidi sê stede […]
# The Soil of Africa Civic Movement has welcomed the swift action by police in arresting a suspect linked to the murders of two women in Mamelodi East, Pretoria. The bodies of the women in their 20s were found on the side of the road in Mahube Valley on Sunday. A third woman who was also […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump en die nuutverkose Japanse premier Sanae Takaichi het ‘n ooreenkoms onderteken vir die verskaffing van kritieke minerale en seldsame aardmetale. Trump is op die tweede fase van sy Asië-toer. Die doel van die ooreenkoms is om beide lande te help om veerkragtigheid en sekerheid oor kritieke minerale en seldsame […]
# Tennis: 2023 se naaswenner, Grigor Dimitrov, het sy terugkeer tot die ATP-toer na ‘n afwesigheid van 14 weke weens ʼn besering gevier met ʼn oorwinning in skoon stelle in die eerste ronde van die Paryse Meesterstoernooi. Die Bulgaar het die Fransman Giovanni Mpetshi Perricard verslaan. 2018 se kampioen, Karen Khachanov van Rusland, het die […]
# The Public Servants Association says the recent reports highlighting the misuse of National Student Financial Aid Scheme funds by students for online betting are alarming. According to the National Gambling Board’s report for the 2023/2024 financial year, 1.1-trillion-rand was wagered in the South African gambling industry in 2024, 40.2-percent more than the previous financial […]