# Die EFF se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Tlaleng Mofokeng, sê die stad het vergeet van sy mandaat en dompel inwoners in ‘n bestuurskrisis. Sy het tydens ‘n debat op SABC-TV oor die komende plaaslike regeringsverkiesing gesê dienslewering het in duie gestort, infrastruktuur het agteruitgaan en aanspreeklikheid ontbreek. Mofokeng sê dringende ingryping word benodig om Johannesburg […]
# Ekonome waarsku Suid-Afrika se suikerbedryf ondervind toenemende druk weens goedkoop invoere, die sluiting van suikermeulens en koste-stygings. Meer as ‘n miljoen mense is afhanklik van die bedryf, wat sowat 270-duisend regstreekse en onregstreekse werksgeleenthede ondersteun. Oxford Economics se ekonoom, Jee-A van der Linde, sê Tongaat Hulett het likwidasie vrygespring danksy staatsgesteunde finansiële hulp, maar […]
# Sokker: Die Activists and Citizens Forum vra ‘n leierskaps-verandering in die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging voor die naweek se verkiesingskonferensie. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê SAFA se president, Danny Jordaan, is ‘n las en moet opsystaan weens berigte oor finansiële uitdagings. Hy sê dringende ingryping is nodig. Bloem beklemtoon die forum se steun aan […]
# ActionSA says it must be made clear to Ekurhuleni residents that the ANC has no appetite for insourcing, having voted against an insourcing motion in 2022.The party’s Tumelo Tshabalala says Mayor Nkosindiphile Xhakaza announced 593 cleaning and security posts in March, but six months later none have been filled despite budget approval. He argues […]
# ActionSA se burgemeesterskandidaat vir Ontwikkelingsbeplanning in Johannesburg, Ayanda Allie, sê ontwikkelingsbeplanning het agteruitgegaan. Sy sê die metro slaag nie daarin om munisipale verordeninge toe te pas, onwettige grondbesettings hok te slaan en stedelike verval te bestuur nie. Allie het inwoners tydens ‘n debat op SABC versoek om die party se leier en voormalige burgemeester, […]
# Die geregtelike ondersoek na die dood van die anti-apartheidsaktivis Steve Biko is tydelik opgeskort. Sy familie het ‘n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Gqeberha in die Oos-Kaap gebring om die verrigtinge op te skort omdat hulle meer tyd nodig het om behoorlik voor te berei. Die familie sê honderde dokumente moet nog noukeurig […]
# Graad 12-leerders van Zimbabwe wat Suid-Afrika verlaat het ná die immigrasie-sperdatum van 30 Junie, word teruggebring om hul matriek-eindeksamen te skryf. Die koördinerende komitee vir Zimbabwiese vrystellingspermitte sê die leerders sal in ‘n koshuis in Johannesburg tuisgaan voor die eksamen, wat volgende maand begin. Sowat 35-duisend leerders het volgens berigte tussen Mei en September […]
# Fire response company Fire Ops SA is warning of a sharp rise in structural fires linked to solar power installations. CEO and Deputy Fire Chief De Wet Engelbrecht says data by Fire Force indicates that one in four structural fires in South Africa is related to malfunctioning solar power systems. Engelbrecht emphasised that batteries, […]
# The inquest into the death of anti-apartheid activist Steve Biko has been temporarily halted. His family brought an urgent application in the High Court in Gqeberha in the Eastern Cape to suspend proceedings, saying they need more time to properly prepare. The family says hundreds of documents still need to be scrutinised, with some […]