# Legal Aid South Africa gee die versekering sy dienste gaan Woensdag voort wanneer die vakbond SALAWU met arbeidsoptrede begin. Woordvoerder Pateka Quwe sê hulle respekteer werknemers se grondwetlike reg om deel te neem aan die wettige, beskermde optrede soos voorsien word in die Grondwet en die Wet op Arbeidsbetrekkinge:
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die saak rakende sakeman Vusimusi “Cat” Matlala en vier medebeskuldigdes tot volgende Woensdag uitgestel wanneer ‘n nuwe regsverteenwoordiger van beskuldigde nommer een, Musa Kekana, in die hof sal wees. Die groep staan tereg op 25 aanklagte, insluitend elf aanklagte van poging-tot-moord wat verband hou met drie skietvoorvalle tussen 2022 […]
# Hernubare energieprodusente in Suid-Afrika worstel met toenemende finansiële druk namate Eskom wind- en sonkragprojekte opdrag gee om kragopwekking te verminder. ‘n Energie-ontleder, Chris Yelland sê doelbewuste verminderingsvlakke het in 2026 skerp toegeneem, met sommige projekte wat inkomsteverliese van tot nege-persent aangeteken het. Onafhanklike kragprodusente beweer vertragings in terugbetalings het ‘n kontantvloeikrisis veroorsaak, met uitstaande […]
# Die Padverkeersbestuurskorporasie sê Suid-Afrika se voertuiglisensiestelsel kan na ‘n volledige digitale model oorskakel, wat die behoefte aan voorruitlisensieskyfies uitskakel. Die woordvoerder Simon Zwane sê die stelsel sal verkeersbeamptes toelaat om elektronies toegang tot voertuig- en voldoeningsdata te verkry deur middel van nommerplaatherkenningstoestelle. Hy sê die stap is daarop gemik om bedrog met vervalste skyfies […]
# Rugby: The Springbok Women will host Ireland in a historic first Test series between the two countries on 24 and 31 October in Cape Town. The two teams only ever met once before 20 years ago in Canada during the Women’s Rugby World Cup, with Ireland winning 37-0. Springbok Women head coach Swys de […]
# The High Court in Johannesburg has postponed the case involving businessman Vusimusi “Cat” Matlala and four co-accused to next Wednesday when a new legal representative of accused number one, Musa Kekana, is expected in court. The group faces 25 charges, including eleven counts of attempted murder linked to three shooting incidents between 2022 and […]
# A Mexican man caught on video pulling the corners of his eyes during the World Cup match between South Korea and the Czech Republic has apologised after the clip sparked a backlash. A South Korean content creator posted a video of herself at the match with Ulises Fernando Bernal Miramontes behind her making the […]
# Die Verkiesingskommissie herhaal sy oproep aan jong Suid-Afrikaners om te registreer en te stem in die komende plaaslike regeringsverkiesing. Die hoofbestuurder vir Burgerlike en Demokrasie-opvoeding, Moagisi Letlhaku, sê om te stem is ‘n belangrike mylpaal en ‘n kernverantwoordelikheid om demokrasie te versterk. Letlhaku sê die OVK brei burgerlike onderwysprogramme in skole, tersiêre instellings en […]
# MultiChoice sê die bekamping van digitale roofkopiëring bly ‘n topprioriteit ondanks die maatskappy se oorname deur Groupe Canal Plus. Die teen-roof-operasies, wat saam met die kuberveiligheidsfirma, Irdeto en wetstoepassingsagentskappe uitgevoer is, het gelei tot verskeie arrestasies, skuldigbevindings en die sluiting van onwettige stromingsdienste. Die uitsaaier het onthul owerhede het meer as 800 roof-stromingsrekeninge gedeaktiveer. […]