Skip to content

NEWF-kongres begin in Durban, met kollig op Afrika se wildelewe-filmvervaardiging [KLANK]

# Die agste Jaarlikse Natuur-, Omgewing- en Wildelewe Filmvervaardigerskongres het by die Southern Sun Maharani Hotel in Durban begin. Die drie-dae kongres bemagtig Afrika storievertellers in wild- en bewaringsfilmvervaardiging. Direkteur van NEWF en National Geographic-ontdekkingsreisiger, Pragna Parsotam-Kok het verwys na ‘n voorskou van Wild Hope – Rhino Ops. Sy sê die kongres is daarop gemik om samewerking oor Afrika, Asië en Latyns-Amerika te bevorder, en geleenthede vir diverse visuele storievertellers uit te brei:

ENG-Parsotam-KokOnCongress