# Die energiereguleerder, NERSA, het in die eerste kwartaal van die huidige boekjaar 124 opwekkingsaanlegte geregistreer. Dit wek saam 804 megawatt krag op, met ʼn geraamde beleggingswaarde van 20,18-miljard-rand. Foto-voltaïese sonkrag-tegnologie was die gewildste keuse vir die opwekking van elektrisiteit. NERSA se woordvoerder, Charles Hlebela, sê 63 van die 124 aanlegte is aan munisipale verspreidingsnetwerke verbind en 61 aan Eskom se netwerk:
NERSA gee groenlig vir 124 opwekkingsaanlegte in eerste kwartaal van 2026/2027-boekjaar [KLANK]
ENG HlebelaON124Generation