# Die energiereguleerder NERSA het die Nasionale Transmissiemaatskappy se plan goedgekeur, om opeenhoping van die kragnetwerk te bestuur en meer hernubare energie in die Oos- en Wes-Kaap te ondersteun. Die besluit is tot 2028 geldig en laat beperkte kragopwekker-kragonderbrekings toe om ruimte op die netwerk te skep. Charles Hlebela van Nersa sê dit sal help om meer skoon energieprojekte te verbind en verbruikers sal teen bykomende koste beskerm word. Suid-Afrika se hernubare energiedoelwitte sal ook ondersteun word:
Nersa gee goedkeuring om netwerk-kapasiteit hupstoot te gee en hernubare energie te ondersteun [KLANK]
ENG HlebelaOnGrid