# Die Nelson Mandela Universiteit vier Donderdag die afgelope 20 jaar se werk van die Baaise boorling, filmvervaardiger en aktivis vir die regte van gestremdes, Shelley Barry. Sy is die stigter en direkteur van Twospinningwheels, ʼn produksiemaatskappy wat fokus op die ontdekking van nuwe rolprent-tale en om gemarginaliseerde stemme toegang tot filmvervaardiging te gee. Die universiteit sê as sterk kampvegter vir onafhanklike produksiemaatskappye, beklemtoon Barry dat storievertel oor meer gaan as winsgedrewe motiewe of loket-neigings.
Nelson Mandela Universiteit vereer filmmaker Shelley Barry