Skip to content

Ndabeni-Abrahams vra entrepreneurs om deel te neem aan beleidsontwikkeling [KLANK]

# Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê die G20-geleentheid in Gqeberha het deure vir ondernemings oopgemaak om maniere te vind vir die groei van die township- en landelike ekonomie. Ndabeni-Abrahams het entrepreneurs aangemoedig om betrokke te raak by beleids- en wetgewende ontwikkelings om burokrasie te verminder. Sy het ook verwys na die gladde aansoekproses vir die Spazawinkel-ondersteuningsfonds, wat slegs geverifieerde en geregistreerde spazawinkeleienaars sal help:

ENG-Ndabeni-AbrahamsOnFunds