Skip to content

NATJOINTS sê sekuriteit is gereed vir SAOG-beraad [KLANK]

# Die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur, NATJOINTS, sê alle beskikbare hulpbronne is ontplooi om die veiligheid van 12 staats- en regeringshoofde te verseker wat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se beraad op 16 en 17 Augustus in Durban bywoon. Omvattende voorbereidings vir sekuriteit is reeds in plek by die Durban Internasionale Konvensiesentrum, en intelligensiestrukture monitor die omgewing. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê hulle het reeds ʼn Zimbabwiese burger gearresteer wat probeer het om akkreditasie vir die geleentheid te kry:

ENG MosikiliOnArrest