Skip to content

Nasionale Beplanningskommissie se nasionale dialoog gaan diensleweringsuitdagings bespreek

# Die Nasionale Beplanningskommissie, staatsdepartemente en die VN, bied vandag ‘n nasionale dialoog oor diensleweringskwessies in Pretoria aan. Die twee-dae-lange geleentheid sal amptenare, navorsers en gemeenskapsleiers betrek om die skeiding tussen landelike en stedelike dienslewering aan te pak. Besprekings sal fokus op bewysgebaseerde uitdagings en beleidshervormings om basiese dienste te verbeter. Minister Maropene Ramokgopa sal die hoofrede lewer en strategieë beklemtoon om staatsinstellings te versterk en hulpbrontoewysing te verbeter.