# Die NASA-ruimtevaarders wat op die Internasionale Ruimtestasie gestrand was, sê dit was vreemd om weer by die lewe op aarde aan te pas. Butch Wilmore en Suni Williams se sending sou agt dae duur, maar hulle moes uiteindelik nege maande bly nadat hulle Boeing Starliner tegniese probleme ontwikkel het. Hulle het uiteindelik op 19 Maart op die SpaceX Dragon teruggekeer. Williams het die eerste keer met die media gepraat en sê hulle het nooit gevoel hulle is vasgekeer nie:
NASA-ruimtevaarders sê dis vreemd om na 9 maande op Internasionale Ruimtestasie by lewe op aarde aan te pas [KLANK]
ENG WilliamsOnPlan