Skip to content

Namibiese gesondheidskenner bevorder huil as die sleutel tot emosionele genesing [KLANK]

# Die Namibiese kliniese sielkundige Shaun Whittaker sê huil is ‘n gesonde emosionele verligting wat help om spanning te verminder en sielkundige genesing te bevorder. Volgens Whittaker help huil die brein om goedvoel-chemikalieë soos endorfiene en oksitosien vry te stel, wat kalmte bring en welstand verbeter. Hy vra veilige ruimtes waar mense, veral mans, hul gevoelens vrylik kan uitdruk sonder vrees of skaamte:

ENG WhittakerOnCrying