Skip to content

Namibië streef na groenwaterstofvennootskap met SA [KLANK]

# Namibië wil sy ontluikende groenwaterstofbedryf met Suid-Afrika se nywerheids- en energiewaardekettings verbind. Die waarnemende hoof van die Namibiese Groenwaterstofprogram, Joseph Mukendwa, sê sterker streeksamewerking is noodsaaklik om markte te ontwikkel, beleggings te lok en die vraag na groen produkte te skep. Mukendwa het tydens die Afrika-beraad oor groen waterstof in Kaapstad aan The Namibian gesê Suidelike Afrika moet saamwerk om die ontwikkeling van groen waterstof, grootskaalse projekte en nywerhede te bevorder:

ENG-MukendwaOnCollaboration