# Die neef van die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe se seun, Bellarmine, is drie jaar gevangenisstraf opgelê in die Alexandra-landdroshof in Johannesburg. Tobia Matonhodze het vroeër skuld erken op verskeie aanklagte na ‘n skietvoorval by hul huis in Hydepark. Mugabe is beboet en sal onmiddellik gedeporteer word. Landdros Renier Boshoff sê daar was versagtende omstandighede vir Matonhodze. Hy sal ook gedeporteer word nadat hy sy vonnis uitgedien het:
Mugabe se neef drie jaar tronk toe vir skietvoorval in Hydepark [KLANK]
ENG-BoshoffOnMatonhodze